2013 October - USB Agenda Magazine
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing 2013 October - USB Agenda Magazine by Title
Now showing 1 - 14 of 14
Results Per Page
Sort Options
- Item50 Jaar van USB se bestaan(2013-10) Matthee, AmandaAs ’n voorsmakie van ’n jaar vol herinneringe in 2014, wanneer die USB sy 50ste bestaansjaar herdenk, kyk ons terug na enkele foto’s van die afgelope 50 jaar – van die eerste MBA-groep tot hoe die USB nou lyk
- ItemCreating knowledge together(2013-10) Smith, ChericeENGLISH ABSTRACT: Over the years higher education learning has evolved from class lecturing to collaborative learning – where students learn from each other with the lecturer as facilitator. Cherice Smith looked into the value of collaborative learning.
- ItemDie hoogtepunte van die eerste inname(2013-10) Smith, ChericeAFRIKAANSE OPSOMMING: Die USB se eerste inname van Kleinsakeakademie-deelnemers het onlangs hul ontwikkelingsprogram voltooi. Cherice Smith praat met van die deelnemers, borge en ander.
- ItemHemelhoë ambisie(2013-10) Smith, ChericeAFRIKAANSE OPSOMMING: Die USB MBA-alumnus Nombeko Mbava kyk al van kleins af na die groter prentjie om te sien waar en hoe sy tot die toekoms kan bydra. En op die oomblik doen sy presies dit as werknemer by die Suid-Afrikaanse Nasionale Ruimteagentskap. Sy het met Cherice Smith gesels oor haar pad tot dusver en haar planne vir die toekoms.
- ItemHou aan hernuwe(2013-10) Smit, ChericeAFRIKAANSE OPSOMMING: Die USB PhD-alumnus dr Ferdie Lochner is ’n voorstander van tegnologiebestuur en innovasie. As hoof: IT-finansies en innovasieleier by die Stad Kaapstad help hy ook om innovasie regoor die stadsadministrasie en die stadsgemeenskap te bevorder. Na-ure doen hy pro bono-werk, help met sake-opleiding en lewer tegnologiebestuurdienste. Hy het ’n tydjie afgeknyp om met Cherice Smith te gesels.
- ItemKeep on renewing(2013-10) Smith, ChericeENGLISH ABSTRACT: USB PhD alumnus Dr Ferdie Lochner is a great believer in technology management and innovation. As head of IT Finance and innovation leader at the City of Cape Town, he also helps to promote innovation across the city’s administration and community. After-hours he does pro bono work, helps with business education and renders technology management services. He spoke to Cherice Smith.
- ItemKungani kumele ukuba iinkokeli zixolele(2013-10) Mgayi, BonganiNangona iintsapho noluntu zivela zithembele emandleni oxolelo ukujongana nempikiswano nongquzulwano, isixhobo sihlala, singaphuhlisekanga kwezoshishino unika ingxelo uBongani Mgayi -ichule kwezoshishino kwanomcebisi oyinxalenye yezaziso eUSB kunye namanyathelo emisebenzi yasekuhlaleni.
- ItemMBA research project: barrier or benefit(2013-10) Morrison, JohnENGLISH ABSTRACT: Is it still necessary to do a research project as part of the MBA? Dr John Morrison, lecturer in Research Methodology and senior researcher at USB, takes a closer look.
- ItemMBA-navorsingsprojek: vanggat of voordeel(2013-10) Morrison, JohnAFRIKAANSE OPSOMMING: Is dit steeds nodig om ’n navorsingsprojek as deel van die MBA te doen? Dr John Morrison, ’n dosent in Navorsingsmetodologie en senior navorser by die USB, bekyk dit van nader.
- ItemOtwikkel saam kennis(2013-10) Smith, ChericeAFRIKAANSE OPSOMMING: Leer in hoëronderwysinstansies het oor die jare ontwikkel van klaslesings tot gesamentlike leer waar studente by mekaar leer met die dosent as fasiliteerder. Cherice Smith het na die waarde van gesamentlike leer gekyk.
- ItemSky-high ambition(2013-10) Smith, ChericeENGLISH ABSTRACT: Since a young age, USB MBA graduate Nombeko Mbava has looked at the bigger picture, seeing where and how she can contribute to the future. Now, working for the South African National Space Agency, she is doing just that. She spoke to Cherice Smith about past successes and future aspirations.
- ItemUSB SBA: first intake's highs and hopesSmith, ChericeENGLISH ABSTRACT: USB’s first intake of Small Business Academy participants recently completed their development programme. Cherice Smith speaks to some of the participants, sponsors and others.
- ItemWaarom leiers moet vergewe(2013-10) Mgayi, BonganiAFRIKAANSE OPSOMMING: Al het families en gemeenskappe ontwikkel om op die krag van vergifnis staat te maak om geskille en konflik te hanteer, bly die hulpmiddel onderontwikkel in sakekonflikte, skryf Bongani Mgayi – ’n sakestrateeg en konsultant wat by die USB se reklame en sosialebetrokkenheidsinisiatiewe betrokke is.
- ItemWhy leaders must forgive(2013-10) Mgayi, BonganiENGLISH ABSTRACT: Though families and communities have evolved to rely on the power of forgiveness to deal with disputes and conflict, the tool remains underdeveloped in business conflicts, reports Bongani Mgayi – a business strategist and consultant who is involved with USB’s advertising and social engagement initiatives.