Die lewende stem van die evangelie : nuut gedink oor die basiese beginsels van prediking

Date
2004
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
SUN PRESS
Abstract
In hierdie hoofstuk word inleidend geluister na ’n aantal kritiese stemme wat teenoor die prediking opklink, naamlik vanuit: ■ Die sosiale wetenskappe, veral met betrekking tot die verskynsel van postmodernisme ■ Die kommunikasiewetenskappe, veral in die lig van die kultuur van beelde ■ Die teologiese wetenskappe, veral ten opsigte van huidige tendense ■ Die kerkbanke, met gewone lidmate se ervarings, en ■ Ander pastorale faktore, veral met die oog op die eise wat aan predikers gestel word Die hoofstuk sluit af met ’n alternatiewe perspektief: prediking as die hart en hoop van die kerk.
Description
CITATION: Cilliers, J. 2004. Die lewende stem van die evangelie : nuut gedink oor die basiese beginsels van prediking. Stellenbosch: AFRICAN SUN MeDIA. doi:10.18820/9781919980324.
The original publication is available from AFRICAN SUNMeDIA - www.sun-e-shop.co.za
Keywords
Preaching -- Philosophy
Citation
Cilliers, J. 2004. Die lewende stem van die evangelie : nuut gedink oor die basiese beginsels van prediking. Stellenbosch: AFRICAN SUN MeDIA. doi:10.18820/9781919980324.