Eliot in the West End : an exploration of the later plays
Date
1993
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
This thesis examines the four "later" plays of T. S. Eliot, namely: The Family Reunion (1939), the Cocktail Party (1949), The Confidential Clerk (1953) and The Elder Statesman (1958). These plays, written over a period of some twenty years, represent a considerable part of Eliot's literary output, yet they are seldom studied or performed. This thesis discusses why this is so.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie verhandeling ondersoek T. S. ELiot se vier "latere" dramas, naamlik: The Family Reunion (1939), The Cocktail Party (1949), The Confidential Clerk (1953) en The Elder Statesman (1958). Hierdiie dramas, gedurende 'n periode van sowat twintig jaar geskryf, maak 'n aansienlike deel van Eliot se letterkundige werk uit, en tog word hulle nie dikwels bestudeer of opgevoer nie. Hierdie verhandeling bespreek die redes hiervoor.

Description
Thesis (M.A.)-University of Stellenbosch, 1993.
Keywords
Eliot, T. S. -- (Thomas Stearns), -- 1888-1965 -- Dramatic works, Dissertations -- English literature