Collection H

Permanent URI for this collection

Browse

Recent Submissions

Now showing 1 - 5 of 25
  • Item
    Examining Attachment of Earnings Orders: Does the English Wage Garnishment Mechanism Offer Solutions to the Challenges Experienced by its Contemporary South African Counterpart?
    (Thomson & Reutors, 2023) Van der Merwe, Stephan
    The ability to garnish a debtor’s wages is a popular and important contemporary legal mechanism to facilitate civil debt collection in many jurisdictions, including South Africa. Despite recent amendments to the primary legislation regulating South African emolument attachment orders, the mechanism remains prone to a number of significant shortcomings which facilitate debtor abuse. Consequently, calls have been made for further legislative intervention. In order to guide this development, comparative wage garnishment mechanisms should be investigated. A detailed analysis of the ostensibly effective and historically relatable English attachment of earnings order mechanism could provide meaningful insights to improve the system and enhance debtor protection in South Africa. The article therefore conducts an examination and evaluation of the historical development and contemporary application of English attachment of earnings orders in order to determine whether the mechanism provides any solutions that could assist further legislative development.
  • Item
    Moontlikheid en werklikheid. Waarom kan Suid-Afrika (nog) nie die droom van ’n inklusiewe samelewing verwesenlik nie?
    (LitNet, 2022) Lategan, Bernard C.
    Die artikel fokus op die vraag waarom Suid-Afrika na bykans drie dekades van ’n inklusiewe politieke bestel skynbaar nog nie daarin kon slaag om die ideaal van ’n inklusiewe samelewing te verwesenlik nie. Verskillende faktore dra hiertoe by. Een faktor wat nie voldoende in aanmerking geneem word nie, is oorgelewerde denkpatrone wat die nuwe bestel in sy nuwe formaat steeds kniehalter. Wat onderskat word, is die vertrekpunt van hierdie denke, die kontoere wat dit volg en veral die rigting of oriëntasie waarin dit plaasvind. Om hierdie probleem te illustreer, word insigte uit Mahmood Mamdani se onlangse boek, Neither settler nor native, as uitgangspunt geneem. Mamdani (self ’n sterk voorstander van dekolonialisering) beweer dat die dekolonialiseringsprojek in vele opsigte misluk het omdat die nuwe bewindhebbers die denkwyses, sosiale kategorieë en burgerskapsmodelle van die koloniale era oorgeneem en steeds gehandhaaf het. Aan die hand van voorbeelde soos die “makmaak” van die Amerikaanse Weste, die opkoms van die Nazi-ideologie in Duitsland, die skynbaar onoorbrugbare kloof tussen Israeliet en Palestyn in die huidige staat Israel en die verdeling tussen Noord- en Suid-Soedan maak hy duidelik hoe die (koloniale) verlede steeds die (gedekolonialiseerde) hede beïnvloed. Suid-Afrika is volgens Mamdani die een uitsondering, waar die bestaande orde op radikale wyse vervang is deur ’n inklusiewe politieke bestel waarin alle burgers in teorie dieselfde regte het. Die ironie is egter dat formele inklusiwiteit nog nie in dieselfde mate tot sosiale inklusiwiteit gelei het nie. Waarom word die moontlikheid wat die Grondwet bied, nie ’n werklikheid nie? Die insigte van Eberhard Jüngel oor die verhouding tussen moontlikheid en werklikheid bied ’n sleutel om hierdie dilemma te ontknoop. Anders as Aristoteles, wat die werklikheid as van “meer waarde” as die moontlikheid ag, dring Jüngel daarop aan dat die prioriteit aan die moontlikheid gegee word. As die bestaande werklikheid die norm is, kan ons alleen herhaal wat reeds werklikheid was. As die moontlikheid die voorrang het, open dit geleenthede om ’n nuwe werklikheid tot stand te bring. Hiervoor is verbeelding nodig – nie as ontvlugting uit die werklikheid nie, maar as die energie wat “intensie” (Husserl) loslaat om – vry van die hede – ’n alternatiewe toekoms te bedink en strategieë te ontwikkel om vanuit hierdie visie terug te dink na die hede. Hierdie moontlike toekoms word werklikheid deur elke dag op te tree in terme en volgens die waardes van die nuwe visie.
  • Item
    Professor JC (Kay) De Villiers (1928-2018): a life in medicine
    (2023-03) Cowlin, John Richard; Grundlingh, Albert M.; Ehlers, Anton
  • Item
    Modelling outbreak response intervention strategies for decision-making
    (2022-03-07) Azam, James Mba; Pulliam, Juliet R.C.; Ferrari, Matthew J.