Musiek, kulturele diversiteit, menswaardigheid en demokrasie in Suid-Afrika

dc.contributor.authorLudemann, Winfrieden_ZA
dc.date.accessioned2015-04-21T12:06:19Z
dc.date.available2015-04-21T12:06:19Z
dc.date.issued2009-04
dc.descriptionInaugural lecture delivered on April 2009, Stellenbosch: Stellenbosch University, South Africa.en_ZA
dc.description.abstractAs 'n mens 'n intreerede voorberei, dan vra jy jouself noodgedwonge af watter soort voordrag 'n intreerede nou eintlik is. Aan die een kant word daar sekerlik verwag dat dit op een of ander wyse 'n vakkundige voordrag moet wees, aan die ander kant moet ek ook die persone in aanmerking neem wat nie ewekniemusiekvakkund iges is nie en dus seker in iets meer algemeen belangstel, of dalk selfs 'n toekomsvisie of aanduiding van beleidsrigting vir die Departement Musiek verwag. Daarom wil ek poog om in my voordrag drie verskillende klemme te plaas: i.) ek wi! poog om in die voordrag wei 'n aanduiding van my uiteenlopende navorsingsbelangstellings te gee op 'n wyse wat algemeen verstaanbaar ls,' ii.) ek wil probeer om daaruit gevolgtrekkings te maak vir 'n duideliker fokus vorentoe vir die Departement Musiek, waarvan ek die voorreg het om voorsitter te wees, en iii.) ek wil aantoon hoe musiek en navorsing oo r musiek na my mening 'n bydrae kan lewer tot die breer navorsingsfokus van die Universit eit Stellenbosch. En omdat ons vanmiddag in 'n musiekomgewing is, het ek besluit om sommer die daad by die woord te voeg en te wys hoe ek persoonlik probeer om van hierdie idees op my beskeie manier ook in musiek om te sit.af_ZA
dc.format.extent16 p.
dc.identifier.citationLudemann, W. 2009. Musiek, kulturele diversiteit, menswaardigheid en demokrasie in Suid-Afrika, Stellenbosch: Stellenbosch Univesity, April 2009.
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/96487
dc.language.isoafaf_ZA
dc.subjectMusic -- Cultural aspectsen_ZA
dc.subjectLanguage and cultureen_ZA
dc.subjectCultural diversityen_ZA
dc.subjectIntercultural communicationen_ZA
dc.titleMusiek, kulturele diversiteit, menswaardigheid en demokrasie in Suid-Afrikaaf_ZA
dc.typeOtheren
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
luedemann_intreerede_2009.pdf
Size:
7.67 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download PDF
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: