Die bewerende en beeldende vers by Elisabeth Eybers

dc.contributor.advisorOpperman, D. J.en_ZA
dc.contributor.authorSpies, C. P.en_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Afrikaans and Dutch.en_ZA
dc.date.accessioned2012-08-27T12:08:11Z
dc.date.available2012-08-27T12:08:11Z
dc.date.issued1963
dc.descriptionProefskrif (M.A.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1963.
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie wil sekere tendensies binne Elisabeth Eybers se digterlike ouvre probeer vasstel. Die gevaar van so 'n ondersoek, soos geïmpliseer deur die woord "tendensie" of "rigting", is dat die kritikus apriori 'n sekere maatstaf aan die gedig kan voorhou i.p.v. om by die vers self te begin. Hy so dus volgens persoonlike voorkeur van die poësie eis om aan 'n sogenaamde "essensiële strewe" te voldoen en die digkuns sodoende in dié bepaalde rigting probeer dwing. Dit is dan wanneer die verkondigers van die sogenaamde "suiwer poësie" na vore tree.af_ZA
dc.format.extent172 pages
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/64030
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectEybers, Elisabeth, -- 1915-2007 -- Criticism and interpretationen_ZA
dc.subjectDissertations -- Afrikaans poetryen_ZA
dc.titleDie bewerende en beeldende vers by Elisabeth Eybersaf_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Collections