Die bewerende en beeldende vers by Elisabeth Eybers

Date
1963
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie wil sekere tendensies binne Elisabeth Eybers se digterlike ouvre probeer vasstel. Die gevaar van so 'n ondersoek, soos geïmpliseer deur die woord "tendensie" of "rigting", is dat die kritikus apriori 'n sekere maatstaf aan die gedig kan voorhou i.p.v. om by die vers self te begin. Hy so dus volgens persoonlike voorkeur van die poësie eis om aan 'n sogenaamde "essensiële strewe" te voldoen en die digkuns sodoende in dié bepaalde rigting probeer dwing. Dit is dan wanneer die verkondigers van die sogenaamde "suiwer poësie" na vore tree.
Description
Proefskrif (M.A.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1963.
Keywords
Eybers, Elisabeth, -- 1915-2007 -- Criticism and interpretation, Dissertations -- Afrikaans poetry
Citation
Collections