Plaaslike bestuursontwikkeling vir die kleurling-bevolkingsgroep : vraagstukke en vooruitsigte

dc.contributor.advisorVosloo, W. B.en_ZA
dc.contributor.authorVan Rooyen, Andriesen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Department of Business Management.
dc.date.accessioned2012-08-27T12:08:22Z
dc.date.available2012-08-27T12:08:22Z
dc.date.issued1977
dc.descriptionProefskrif (M. Comm.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1977.
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Die stelsel van plaaslike bestuur in Suid-Afrika funksioneer deur middel van 'n netwerk van plaaslike owerhede op die laagste horisontale vlak van die owerheidshiërargie. Die stelsel word daaraan gekenmerk dat die gesag waaroor plaaslike owerhede regtens beskik om bepaalde en omskrewe funksies en bevoegdhede binne hulle onderskeie regsgebiede uit te oefen, gesetel is in die ingesetenes van so 'n gebied. Plaaslike owerhede is dus aan die een kant verteenwoordigend van aard deur die skepping van geleenthede vir die ingesetenes om deelname te verkry aan die besluitnemingsproses en aan die ander kant is hulle dienslewerend en beherend van aard.af_ZA
dc.format.extent271 pages : illustrations.
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/64410
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectColored people (South Africa) -- Politics and governmenten_ZA
dc.subjectLocal government -- South Africaen_ZA
dc.subjectDissertations -- Commerceen_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.titlePlaaslike bestuursontwikkeling vir die kleurling-bevolkingsgroep : vraagstukke en vooruitsigteaf_ZA
dc.typeThesis
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
vanrooyen_plaaslike_1977.pdf
Size:
12.68 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download Thesis