Plaaslike bestuursontwikkeling vir die kleurling-bevolkingsgroep : vraagstukke en vooruitsigte
Date
1977
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die stelsel van plaaslike bestuur in Suid-Afrika funksioneer deur middel
van 'n netwerk van plaaslike owerhede op die laagste horisontale vlak van die owerheidshiërargie. Die stelsel word daaraan gekenmerk dat die
gesag waaroor plaaslike owerhede regtens beskik om bepaalde en omskrewe
funksies en bevoegdhede binne hulle onderskeie regsgebiede uit te
oefen, gesetel is in die ingesetenes van so 'n gebied. Plaaslike owerhede
is dus aan die een kant verteenwoordigend van aard deur die skepping
van geleenthede vir die ingesetenes om deelname te verkry aan die
besluitnemingsproses en aan die ander kant is hulle dienslewerend en beherend
van aard.
Description
Proefskrif (M. Comm.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1977.
Keywords
Colored people (South Africa) -- Politics and government, Local government -- South Africa, Dissertations -- Commerce, UCTD