Research Articles (Drama)
Recent Submissions
-
"Egtheid" in beelde : die verwerking van verbatim tekste na verhoogbeelde met spesifieke verwysing na tot stof \ tot stilte - 'n paniekreaksie (2018)
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2020-03)Hierdie artikel ondersoek die verwerking van verbatim teks na verhoogbeelde deur 'n ontleding van die jeugteaterproduksie getiteld tot stof | tot stilte - 'n paniekreaksie wat deur die Hoër Meisieskool Bloemhof in 2018 ... -
"Wie praat hier?" Die rol van die verwerker in die aanpassing van ’n roman na ’n jeugteaterproduksie met kulturele en geografiese verskuiwings
(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2020-03)Hierdie artikel ondersoek die verwerkingsproses van die roman Dis ek, Anna deur Anchien Troskie (onder die skuilnaam Elbie Lötter) na 'n jeugteaterdrama getiteld Dis ek, Annatjie. Hierdie jeugteaterdrama is opgevoer deur ... -
Die oorsprong, ontwikkeling en estetika van die intieme musiekspel, en Fees as 'n Afrikaanse voorbeeld
(LitNet, 2018)Hierdie artikel ondersoek die oorsprong, ontwikkeling en estetiese beginsels van die intieme musiekspel. Die artikel begin met ’n oorsig van die Suid-Afrikaanse konteks waarin musiekspelvervaardiging geskied, en die ...