Differentiated treatment of cultural items in lexicographical products : a necessary adaptation to the digital environment

Date
2022-07-22
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT)
Abstract
The paper focuses on the lexicographical treatment of cultural objects. It argues that second-language learning requires second-culture learning and that digital technologies call for new solutions to both old and new challenges. As an example, it takes traditional Chinese musical instruments and starts with a critical analysis of their treatment in five Chinese–English dictionar­ies for both foreign learners and native speakers. It continues with some reflections on media con­vergence and its consequences for lexicography and reaches the conclusion that the one-size-fits-all dictionary must be replaced with a variety of lexicographical products on different platforms. Lexi­cographers' focus must therefore move from the dictionary to the database that supports these products. This leads to a discussion of equivalent and explanation types and the need to prepare four different database fields for equivalents and two for explanations. To exemplify this, the paper presents a lexicographical database with equivalents, explanations, and other types of culturally relevant items. It then uses a few examples to show how these lexicographical items stored in the database can be selectively employed on different platforms and adapted to specific user needs. The paper links directly to sound files and video clips with some of the discussed instruments. Finally, the paper provides some conclusions and perspectives for further improving the cultural dimension of learners' lexicography.
Die gedifferensieerde hantering van kulturele items in leksi-kografiese produkte: 'n Noodsaaklike aanpassing by die digitale omgewing. In hierdie artikel word daar op die leksikografiese hantering van kultuurobjekte gefokus. Daar word aangevoer dat die aanleer van 'n tweede taal die aanleer van 'n tweede kultuur vereis en dat digitale tegnologie nuwe oplossings vir beide ou en en nuwe uitdagings vra. As voorbeeld word tradisionele musiekinstrumente gebruik en daar word eerstens 'n kritiese analise van hul hantering in vyf Chinees–Engelse woordeboeke vir beide vreemdetaalleerders en moedertaalsprekers gedoen. Daarna word verslag gedoen oor mediakonvergensie en die gevolge daarvan vir die leksi-kografie, en die gevolgtrekking word gemaak dat die universeel-geskikte woordeboek met 'n ver-skeidenheid leksikografiese produkte op verskillende platforms vervang moet word. Daarom moet die fokus van die leksikograaf verskuif van die woordeboek na die databasis wat hierdie produkte ondersteun. Dit lei tot 'n bespreking van ekwivalente en verklarende tipes en die behoefte daaraan om vier verskillende databasisvelde vir ekwivalente en twee vir verklarings te skep. Ter illlustrasie word 'n leksikografiese databasis met ekwivalente, verklarings, en ander tipe kultuurrelevante items aangebied. Daarna word 'n paar voorbeelde gebruik om aan te toon hoe hierdie leksikogra-fiese items wat in die databasis gestoor word, selektief op verskillende platforms gebruik kan word en vir spesifieke gebruikersbehoeftes aangepas kan word. Hierdie artikel is direk gekoppel aan klanklêers en videogrepe van die bespreekte instrumente. Laastens verskaf die artikel 'n paar gevolgtrekkings en perspektiewe om die kulturele dimensie van aanleerdersleksikografie te verbeter.
Description
CITATION: Li, Q. & Tarp, S. 2022. Differentiated treatment of cultural items in lexicographical products : a necessary adaptation to the digital environment. Lexikos, 32(1):90-117, doi:10.5788/32-1-1706.
The original publication is available at https://lexikos.journals.ac.za
Keywords
Citation
Li, Q. & Tarp, S. 2022. Differentiated treatment of cultural items in lexicographical products : a necessary adaptation to the digital environment. Lexikos, 32(1):90-117, doi:10.5788/32-1-1706.