Die lewende stem van die evangelie : nuut gedink oor die basiese beginsels van prediking

Cilliers, Johan (2004)

CITATION: Cilliers, J. 2004. Die lewende stem van die evangelie : nuut gedink oor die basiese beginsels van prediking. Stellenbosch: AFRICAN SUN MeDIA. doi:10.18820/9781919980324.

The original publication is available from AFRICAN SUNMeDIA - www.sun-e-shop.co.za

Book

In hierdie hoofstuk word inleidend geluister na ’n aantal kritiese stemme wat teenoor die prediking opklink, naamlik vanuit: ■ Die sosiale wetenskappe, veral met betrekking tot die verskynsel van postmodernisme ■ Die kommunikasiewetenskappe, veral in die lig van die kultuur van beelde ■ Die teologiese wetenskappe, veral ten opsigte van huidige tendense ■ Die kerkbanke, met gewone lidmate se ervarings, en ■ Ander pastorale faktore, veral met die oog op die eise wat aan predikers gestel word Die hoofstuk sluit af met ’n alternatiewe perspektief: prediking as die hart en hoop van die kerk.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/101806
This item appears in the following collections: