AFRIKAANSE OPSOMMING: Is die manier waarop ons koppe werk die rede waarom ons slegte besluite neem? Of kan ons die skuld op eksterne
faktore pak? Bongani Mgayi – sakestrateeg en konsultant by die USB se afdeling vir bemarking, kommunikasie en
sosialebetrokkenheidsinisiatiewe – kyk wat skuil agter ons besluite.