Chapters in Books (Practical Theology and Missiology)
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing Chapters in Books (Practical Theology and Missiology) by Author "Muller, B. A."
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemTeologiese identiteit as missionale gerigtheid(AFRICA SUN MeDIA, 2009) Muller, B. A.; Conradie, Ernst; Lombard, ChristoINTRODUCTION: Die soeke na die ware, Skrifgefundeerde identiteit van die teologie en die kerk bly 'n blywende opdrag, veral in die beoefening van 'n Gereformeerde teologie. Dit is veral noodsaaklik in 'n tyd waarin allerlei sekulariserende modelle, byvoorbeeld van 'n "nuwe" hervorming, ontwerp word om ruimte te skep vir die sogenaarnde "post-modeme" denke. Die gevaar is egter dat hierdie "post" -modeme ontwerpe dreig om vervreemd te raak van die teologiese aard en identiteit van die teologie. Die uiteinde van so 'n teologie is wat Jaap Durand noem die "doodloopstrate van die geloof".