Teologiese identiteit as missionale gerigtheid

Date
2009
Authors
Muller, Bethel A.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
AFRICA SUN MeDIA
Abstract
INTRODUCTION: Die soeke na die ware, Skrifgefundeerde identiteit van die teologie en die kerk bly 'n blywende opdrag, veral in die beoefening van 'n Gereformeerde teologie. Dit is veral noodsaaklik in 'n tyd waarin allerlei sekulariserende modelle, byvoorbeeld van 'n "nuwe" hervorming, ontwerp word om ruimte te skep vir die sogenaarnde "post-modeme" denke. Die gevaar is egter dat hierdie "post" -modeme ontwerpe dreig om vervreemd te raak van die teologiese aard en identiteit van die teologie. Die uiteinde van so 'n teologie is wat Jaap Durand noem die "doodloopstrate van die geloof".
Description
From the book - Discerning God's justice in church, society and academy: Festschrift for Jaap Durand
Keywords
Citation
Muller, B. 2009. Teologiese identiteit as missionale gerigtheid. In Conradie, E. & Lombard, C. (Eds.), Discerning God's justice in church, society and academy (215-217). Stellenbosch, AFRICA SUN MeDIA.