John Joubert se komposisies : n stylkritiese ondersoek met spesiale verwysing na sy vokale werk

dc.contributor.advisorLeob van Zuilenburg, P. E. O. F.en_ZA
dc.contributor.authorGeldenhuys, Daniel Gerhardusen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Music.
dc.date.accessioned2012-08-27T14:03:42Z
dc.date.available2012-08-27T14:03:42Z
dc.date.issued197601
dc.descriptionThesis (D.Mus.) -- Stellenbosch University, 1976.
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Tydens die studie aan hierdie werk moes die skrywer dikwels die vraag aanhoor: Waarom het jy besluit om oor die musiek van John Joubert te skryf? Die skrywer het aanvanklik as 'n student van die "avant-garde"-musiek begin en via 'n studie van die hedendaagse blokfluitmusiek afgekom op die Sonata a Cinque, waarin Joubert onder and ere van 'n blokfluit gebruik maak. Hierdeur het hy geinteresseerd geraak in die musiek van John Joubert, wat vir horn nie heeltemal peilbaar was nie en die behoefte laat ontstaan het om hierdie musiek van 'n Suid-Afrikaanse komponis, dieper te gaan ondersoek.af_ZA
dc.description.versionDoctoralen_ZA
dc.format.extent185 pages : music
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/70090
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectJoubert, John, -- 1927- -- Criticism and interpretationen_ZA
dc.subjectVocal music -- Analysis, appreciationen_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.titleJohn Joubert se komposisies : n stylkritiese ondersoek met spesiale verwysing na sy vokale werkaf_ZA
dc.typeThesis
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
geldenhuys_john_1976.pdf
Size:
56.93 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download thesis