John Joubert se komposisies : n stylkritiese ondersoek met spesiale verwysing na sy vokale werk

Date
197601
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Tydens die studie aan hierdie werk moes die skrywer dikwels die vraag aanhoor: Waarom het jy besluit om oor die musiek van John Joubert te skryf? Die skrywer het aanvanklik as 'n student van die "avant-garde"-musiek begin en via 'n studie van die hedendaagse blokfluitmusiek afgekom op die Sonata a Cinque, waarin Joubert onder and ere van 'n blokfluit gebruik maak. Hierdeur het hy geinteresseerd geraak in die musiek van John Joubert, wat vir horn nie heeltemal peilbaar was nie en die behoefte laat ontstaan het om hierdie musiek van 'n Suid-Afrikaanse komponis, dieper te gaan ondersoek.
Description
Thesis (D.Mus.) -- Stellenbosch University, 1976.
Keywords
Joubert, John, -- 1927- -- Criticism and interpretation, Vocal music -- Analysis, appreciation, UCTD
Citation