Die skoolbiblioteekwese vir blankes in Kaapland : 'n historiese en evaluerende studie

dc.contributor.advisorEhlers, D. L.en_ZA
dc.contributor.authorBurger, Josua Johannes Gerhardusen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Information Science.en_ZA
dc.date.accessioned2012-08-27T12:08:19Z
dc.date.available2012-08-27T12:08:19Z
dc.date.issued1975
dc.descriptionThesis (M.Bibl.)--Stellenbosch University, 1975.
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: 0mdat vandag algemeen aanvaar word dat 'n skoolbiblioteek veel meer behels as 'n versameling boeke in 'n skool, kan daar aangeneem word dat skoolbiblioteke in die moderne sin van die woord voor 1900 in die Westerse wereld nie bestaan het nie. Voor hierdie datum was daar, sover vasgestel kan word, nerens n vaste beleid met betrekking tot die daarstellirig van skoolbiblioteke of die voorsiening van boeke aan sodanige biblioteke nie. In die negentigerjare van die vorige eeu is maar eers begin met die professionele opleiding van bibliotekarisse deur Melvil Dewey te Albany en deur die Pratt-Instituut in Brooklyn (V.S.A.). Die eerste professioneel-opgeleide bibliotekarts is in 1900 aan die Erasmus High School in Brooklyn aangestel. 1 ) Sodoende het n onontbeerlike komponent vir die doeltreffende funksionering van die skoolbiblioteek, nl. die opgeleide bibliotekaris, sy verskyning op die gebied van die skoolbiblioteekwese gemaak.af_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: No abstract availableen_ZA
dc.format.extent[274] pages : illustrations, includes annexures
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/64318
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectSchool libraries -- History -- Western Cape (South Africa)en_ZA
dc.subjectDissertations, Academic -- Library and Information Scienceen_ZA
dc.titleDie skoolbiblioteekwese vir blankes in Kaapland : 'n historiese en evaluerende studieaf_ZA
dc.typeThesis
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
burger_skoolbiblioteekwese_1975.pdf
Size:
12.09 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download thesis