Die geskiedenis van die teologiese seminarie van die Nederduits-Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika, 1824-1909

dc.contributor.authorJanse van Rensburg, Jacobus Ignatiusen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Educational Psychology.
dc.date.accessioned2012-08-27T11:36:12Z
dc.date.available2012-08-27T11:36:12Z
dc.date.issued1931
dc.descriptionThesis (B. Ed.) -- University of Stellenbosch, 1931.
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: In die volgende hoofstukke word min of meer uitvoerig die voorgeskiedenis, die ontstaan, en die ontwikkeling van die Teologiese Seminarie van die N.G.Kerk in Suid-Afrika tot die jaar 1909 behandel. In hoeverre 'n studie van hierdie aard voorsiening sal maak in 'n bestaande behoefte hang af van die aard en die omvang van sodanige behoefte. Reeds in 1908 het die kommissie, wat reelings moes tref vir die feesviering in verband met die vyftigjarige bestaan van die Seminarie, aanbeveel: "dat (de) Professoren verzocht worden om eene geschiedenis van het seminarium te schryven, te laten drukken en by de feestviering uit te geven." i) Aan hierdie versoek: is blykbaar nie gehoor gegee nie; altans geen publikasie van so 'n aard - sover ons bekend - is gemaak nie. Enkele artiekels in tydskrifte en boeke versprei is bewaar gebly, maar die inhoud daarvan het meer bepaald betrekking op die inwyding van die Seminarie in 1859, en is bloot weergawes van wat een en ander, wat in 1859 die feesvierings bygewoon het, op skrif gestel het. Uit die aard van die saak is dit heel natuurlik dat sulke verspreide geskrifte baie subjektief van aard sal wees, daar dit onder die varse indruk van al die opgewektheid gedurende die feesvierings opgestel is. 'n Nugtere weergawe van die feite vind ons dus nie daarin nie; daar sulke geskrifte opgestel is net met die doel om andermaal die ondervindinge van 'n paar dae vantevore weer in die herinnering te laat herlewe.af_ZA
dc.format.extent93 pages
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/53809
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectTheological seminaries -- South Africa -- Stellenboschen_ZA
dc.subjectDissertations -- Educationen_ZA
dc.titleDie geskiedenis van die teologiese seminarie van die Nederduits-Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika, 1824-1909af_ZA
dc.typeThesis
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
jansevanrensburg_geskiedenis_1931.pdf
Size:
53.53 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download thesis
Collections