Die vlug van Gods verbeelding

Date
2005
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
SUN MeDIA
Abstract
INLEIDING: Ons Afrikaanse koerante staan deesdae bol van lesersbriewe uit bepaalde kringe van die kerk wat reageer op artikels van en oor teoloë oor dinge wat vir ons geloof van fundamentele belang is: die skepping, die historiese Jesus, die gesag van die Skrifte en die opstanding. Ek kan nie sê hoe bly ek oor dié ontwikkeling is nie. Dit beteken immers dat teologiese debatte oor sake wat die hart van die geloof raak, nie meer slegs in geleerde boeke, vakteologiese artikels en lesinglokale gevoer word nie. “Gewone” Christene praat saam, en dit is uiters belangrik.
Description
CITATION: Boesak, A.A. 2005. Die vlug van Gods verbeelding. Stellenbosch: AFRICAN SUN MeDIA. doi:10.18820/9781920689391.
The original publication is available from AFRICAN SUNMeDIA - www.sun-e-shop.co.za
Keywords
Women in the Bible, Women in Christianity
Citation
Boesak, A.A. 2005. Die vlug van Gods verbeelding. Stellenbosch: AFRICAN SUN MeDIA. doi:10.18820/9781920689391.