Suid-Afrika se lang tog na ekonomiese vryheid : 'n persoonlike reis

dc.contributor.authorFourie, Johan, 1982-en_ZA
dc.date.accessioned2023-03-15T06:10:10Z
dc.date.available2023-03-15T06:10:10Z
dc.date.issued2022
dc.descriptionCITATION: Fourie, J. 2022. South Africa’s long haul to economic freedom : a personal journey. LitNet Akademies, 19(3):1-27.
dc.descriptionThe original publication is available at https://www.litnet.co.za
dc.description.abstractEkonomiese geskiedkundiges het deesdae die kwantitatiewe middele om “geskiedenisse van onder af” te ontsluit. Ons wil die vraag beantwoord: Wat gee gewone mense die vermoe om beter lewens te bou, en wat weerhou die vryheid om dit te doen van hulle? In hierdie skrywe gebruik ek my familiegeskiedenis om hierdie vraag te beantwoord. Terwyl ek my familie deur die Suid-Afrikaanse geskiedenis volg, gebruik ek ’n verskeidenheid kwantitatiewe bronne: universiteitsrekords, sterftekennisgewings, kiesersrekords, rekords van maatskappye met beperkte aanspreeklikheid, attestasierekords, belastingrekords, boedelinventarisse, om net ’n paar te noem. Hierdie rekords help my om te bewys dat Suid-Afrika goed gedoen het om die eerste les uit die ekonomiese geskiedenis – dat ons wetenskap moet gebruik om ons meer produktief te maak – te leer. Ons het egter eers onlangs van die tweede les – dat die voordele van hierdie produktiwiteit nie net aan ’n elite moet behoort nie – bewus geword. Suid-Afrika se lang tog na ekonomiese vryheid is dus nog ver van klaar af. Ons ambisie gaan egter verder: ons wil nie net die lang pad na ekonomiese vryheid beskryf nie, maar dit uiteindelik ook bevorder. Solank ons die regte lesse uit die verlede leer, lyk die toekoms meer belowend.en_ZA
dc.description.versionPublisher's version
dc.format.extent27 pages : illustrations
dc.identifier.citationFourie, J. 2022. South Africa’s long haul to economic freedom : a personal journey. LitNet Akademies, 19(3):1-27.
dc.identifier.issn1995-5928 (online)
dc.identifier.orcidhttps://orcid.org/0000-0002-7341-017X
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/126658
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherLitNet
dc.rights.holderAuthor retains copyright
dc.subjectEconomic developmenten_ZA
dc.subjectAfrikaners -- Historyen_ZA
dc.subjectFamily history (Genealogy)en_ZA
dc.titleSuid-Afrika se lang tog na ekonomiese vryheid : 'n persoonlike reisaf_ZA
dc.title.alternativeSouth Africa’s long haul to economic freedom : a personal journeyen_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
fourie_suidafrika_2022.pdf
Size:
2.86 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: