Die hantering van Polisemie (en die oorvleueling daarvan met Homonimie) in die Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal en Verklarende Afrikaanse Woordeboek

dc.contributor.advisorGouws, R. H.en_ZA
dc.contributor.authorHill, Branwell Rohanen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Afrikaans and Dutch.en_ZA
dc.date.accessioned2012-08-27T11:37:04Z
dc.date.available2012-08-27T11:37:04Z
dc.date.issued1997-03
dc.descriptionThesis (MA)--Stellenbosch University, 1997.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie skripsie word die hanteringswyses van Polisemie en, in samehang daarmee, Homonimie wat deur twee Afrikaanse woordeboeke gevolg word, ondersoek. Polisemie en Homonimie oorvleuel dikwels in die twee bronne onder bespreking, en dit lei uiteraard tot die oordra van misleidende inligting aan die woordeboekgebruiker. Aspekte van sodanige oorvleueling waarna in hierdie skripsie gekyk word, sluit in die geneigdheid tot 'n diachroniese eerder as 'n sinchroniese indeling, doeblette, nuutskeppings en bykomende betekenisonderskeidings, die grens tussen polisemie en homonimie, die etimologie van woorde, samestellings waar die stam van die primere betekenisonderskeiding weggegroei het, fleksievorme en enkele afleidings, subwoordelike leksi kale i terns, ui tdrukkings, konsekwente ordening van polisemiese waardes, polisemiese en homonimiese verwysing en woorde wat semanties verbleek het. Ook word 'n voorstel gemaak . vir die konsekwente ordening van homonieme (wat tans op lukrake manier gedoen word). Omdat polisemie en homonimie 'n groot deel van woordeboeke beslaan, is dit baie belangrik dat hedendaagse leksikograwe ten volle op hoogte van die twee semantiese kategoriee onderverdeling, asook hoe mo et sulke wees, hulle inligting op konsekwente wyse aan die gebruiker oorgedra moet word.af_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: In this study project the ways of handling Polysemy and, in context, Homonymy followed in two Afrikaans dictionaries are examined. There is often an overlap between polysemy and homonymy in the two dictonaries, which naturally conveys misleading information to the dictionary user. Aspects df such overlaps that are discussed in this paper include the inclination to a diachronical arrangement rather than a synchronical approach, doublets, neologisms and additional senses, the boundary between polysemy and homonymy, the etymology of words, compound words where the root has grown away from the original sense, flection forms and some derivations, subverbal lexical items, expressions, consistent arrangement of polysemous values, polysemous and homonymous reference and words that have faded semantically. A proposal is also made for the consistent arrangement of homonyms, which is currently made on a haphazard basis. Polysemy and homonymy cover a great deal of dictionaries; therefore it is very important that contemporary about these lexicographers must two semantic be well informed categories, their subdivision, as well as how such information must be conveyed to the user in a consistent manner.en_ZA
dc.format.extent112 pagesen_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/55471
dc.language.isoaf_ZAaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectAfrikaans language -- Polysemyen_ZA
dc.subjectLexicographyen_ZA
dc.subjectAfrikaans language -- Dictionariesen_ZA
dc.subjectAfrikaans language -- Homonymsen_ZA
dc.titleDie hantering van Polisemie (en die oorvleueling daarvan met Homonimie) in die Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal en Verklarende Afrikaanse Woordeboekaf_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
hill_hantering_1997.pdf
Size:
24.06 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download Thesis