Genl. Piet Joubert in die Transvaalse geskiedenis

dc.contributor.authorMouton, Johannes Augustusen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of History.
dc.date.accessioned2012-08-27T12:26:07Z
dc.date.available2012-08-27T12:26:07Z
dc.date.issued1949
dc.descriptionProefskrif (D. Phil.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1949.
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: As liefhebbers van die Suid-Afrikaanse geskiedenis hul gedagte laat gaan oor die nasionale ontvouing, wat gedurende die laaste helfte van die negentiende eeu ten noorde van die Vaalrivier verwesenlik is , en die kragsinspanning wat aldaar plaasgevind het om in jeugdige Boerevolkie 'n waardige plek in die ry van volkere te laat inneem, verrys voor hul geestesoog gewoonlik die reusegestsalte van Paul Kruger, die gevierde Staats president van die voormalige Suid-Afrikaanse Republiek. Dikwels strek daardie geestesbeeld egter tot verdringing en selfs totale uitskakeling van ander figure, wat tog ook in belangrike aandeel in daardie geskiedenis gehad het, en loop die suiwere historiese perspektief dus gevaar om verwronge te raak.af_ZA
dc.format.extent618 pages : illustrations.
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/67501
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectJoubert, P. J. -- (Petrus Jacobus), -- 1831-1900en_ZA
dc.subjectStatesmen -- South Africa -- Biographyen_ZA
dc.subjectTransvaal (South Africa) -- Historyen_ZA
dc.subjectDissertations -- Historyen_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.titleGenl. Piet Joubert in die Transvaalse geskiedenisaf_ZA
dc.typeThesis
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
mouton_piet_1949.pdf
Size:
64.24 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download Thesis