Genl. Piet Joubert in die Transvaalse geskiedenis
Date
1949
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: As liefhebbers van die Suid-Afrikaanse geskiedenis
hul gedagte laat gaan oor die nasionale ontvouing,
wat gedurende die laaste helfte van die negentiende eeu
ten noorde van die Vaalrivier verwesenlik is , en die
kragsinspanning wat aldaar plaasgevind het om in jeugdige
Boerevolkie 'n waardige plek in die ry van volkere te
laat inneem, verrys voor hul geestesoog gewoonlik die
reusegestsalte van Paul Kruger, die gevierde Staats president
van die voormalige Suid-Afrikaanse Republiek.
Dikwels strek daardie geestesbeeld egter tot verdringing
en selfs totale uitskakeling van ander figure, wat tog
ook in belangrike aandeel in daardie geskiedenis gehad
het, en loop die suiwere historiese perspektief dus gevaar
om verwronge te raak.
Description
Proefskrif (D. Phil.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1949.
Keywords
Joubert, P. J. -- (Petrus Jacobus), -- 1831-1900, Statesmen -- South Africa -- Biography, Transvaal (South Africa) -- History, Dissertations -- History, UCTD