Plate en politiek : populere Afrikaanse musiek en die samelewing 1900-2017

dc.contributor.authorVan der Merwe, S. D.en_ZA
dc.date.accessioned2020-05-06T07:08:38Z
dc.date.available2020-05-06T07:08:38Z
dc.date.issued2019
dc.descriptionCITATION: Van der Merwe, S. D. 2019. Plate en politiek : populere Afrikaanse musiek en die samelewing 1900-2017. Stellenbosch: SUN PReSS, doi:10.18820/9781928357698.
dc.descriptionThe original publication is available at https://africansunmedia.store.it.si/za
dc.description.abstractPopulêre Afrikaanse musiekkunstenaars het sover goed gedoen in post‑apartheid Suid-Afrika en geniet die entoesiastiese ondersteuning van lojale volgelinge. Hierdie ondersteuning word aangevuur deur ’n komplekse stel emosies wat verband hou daarmee “om Afrikaans te wees” in ’n kultureel pluralistiese samelewing. In Plate en Politiek ondersoek Van der Merwe die interaksie tussen populêre musiek en die ontvouing van ’n Afrikaanse kultuurpolitiek vanaf die begin van die twintigste eeu tot die hede. Dit sluit ’n soektog in na die eerste opgeneemde Afrikaanse liedere en dokumenteer die daaropvolgende fases van musiekontwikkeling wat die agentskap van ordinêre mense – kunstenaar en luisteraar – weerspieël teen die agtergrond van fundamentele sosiale en politieke verandering. Dit besin oor beide die musiekhoofstroom en meer alternatiewe musiek, en ontbloot onder andere, historiese voorbeelde van die akkommodering van, en verset teen, die meesternarratief van die Afrikanernasionalistiese ideologie, pogings van kulturele entrepreneurs om beheer uit te oefen oor populêre Afrikaanse kultuur, klassespanning, blywende rasse-eksklusiwiteit, protes en sensuur, en die post‑apartheid oproeping van Afrikaner nostalgie en wit slagofferskap. Uiteindelik bied Plate en Politiek ‘n on-onderbroke weergawe van , en ‘n kritiese blik op, meer as ’n eeu van opgeneemde Afrikaanse musiek.en_ZA
dc.description.tableofcontentsGrammofone, "warm patriotte" en radio-oorloë -- "Plaaslike geur", spanning, en die opkoms van Afrikanernasionalisme -- WO II, die SAUK, FAK en Boeremusiek? -- Die apartheid regime, rock 'n roll en die Afrikanerjeug -- Nuwe stemme, veranderende politiek ne toenemende ondermyning -- Alternatiewe Afrikaanse musiek teen die einde van apartheid -- Nostalgie, vrees en wins in post-apartheid Afrikaanse musiek.
dc.description.urihttps://africansunmedia.store.it.si/za/book/plate-en-politiek/561788
dc.description.versionPublisher's version
dc.format.extent196 pages : illustrations
dc.identifier.citationVan der Merwe, S. D. 2019. Plate en politiek : populere Afrikaanse musiek en die samelewing 1900-2017. Stellenbosch: SUN PReSS, doi:10.18820/9781928357698.
dc.identifier.isbn978-1-928357-68-1 (print)
dc.identifier.isbn978-1-928357-69-8 (online)
dc.identifier.orcidhttps://orcid.org/0000-0002-9900-6562
dc.identifier.otherdoi:10.18820/9781928357698
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/108540
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherAFRICAN SUN MeDIA
dc.rights.holderAFRICAN SUN MeDIA
dc.rights.holderAuthor retains copyright
dc.subjectPopular music -- South Africa -- History and criticismen_ZA
dc.subjectPopular music -- Social aspects -- South Africaen_ZA
dc.subjectMusic -- Political aspects -- South Africaen_ZA
dc.subjectMusic -- Social aspects -- South Africaen_ZA
dc.subjectAfrikaners -- Musicen_ZA
dc.titlePlate en politiek : populere Afrikaanse musiek en die samelewing 1900-2017af_ZA
dc.typeBooken_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
vandermerwe_plate_2019.pdf
Size:
12.73 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download book
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: