Die verbale hendiadis in Afrikaans

dc.contributor.authorKocks, Deniseen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Afrikaans & Dutch.en_ZA
dc.date.accessioned2012-08-27T11:37:58Z
dc.date.available2012-08-27T11:37:58Z
dc.date.issued1951-12
dc.descriptionThesis (MA)--Stellenbosch University, 1951.
dc.description.abstractINLEIDING: Die doel van hierdie studie is om na te gaan wat die Afr. verbale hendiadis is, hoe dit gebruik word en, indien moontlik, wat die herkoms daarvan is. My uitgangspunt is dus deurgaans die algemene omgangstaal, ter aanvulling waarvan ook die skryftaal nagegaan is. Ek besef daarby dat daar baie gevalle kan wees waarvan ek geen kennis dra nie. My uitsprake geld dus (moontlik) net van my materiaal, Hierdie werk is suiwer arialities-deskriptief van aard: ek beskryf aan die hand van versamelde voorbeelde die Afr. taal soos ek dit in horisontale perspektief 1) waarneem. Aan die einde word die vertikale 2) egter daarby betrek om die herkoms enigsins in oenskou te neem.af_ZA
dc.format.extent41 p.
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/56422
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectAfrikaans language -- Syntaxen_ZA
dc.subjectDissertations -- Afrikaans languageen_ZA
dc.subjectTheses -- Afrikaans languageen_ZA
dc.titleDie verbale hendiadis in Afrikaansaf_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
kocks_verbale_1951.pdf
Size:
2.99 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: