Omgewingsdiskoers in wetenskapfiksie vir kinders met verwysing na die Anna Atoom-reeks deur Elizabeth Wasserman

dc.contributor.authorLoubser, Henrietteen_ZA
dc.date.accessioned2017-06-09T07:30:22Z
dc.date.available2017-06-09T07:30:22Z
dc.date.issued2017-06
dc.descriptionCITATION: Loubser, H. 2017. Omgewingsdiskoers in wetenskapfiksie vir kinders met verwysing na die Anna Atoom-reeks deur Elizabeth Wasserman. LitNet Akademies, 14(2):565-608.
dc.descriptionThe original publication is available at http://www.litnet.co.za
dc.description.abstractDie bykans onomkeerbare skade wat die mens aan die natuurlike omgewing van ons planeet aanrig, is reeds ʼn gegewe. Tog, eerder as om oorval te word deur ’n gevoel van hopeloosheid oor die voortbestaan van lewe op aarde, kan oor nuwe moontlikhede besin word. Fiksionele tekste beskik oor die potensiaal om omgewingskwessies onder die loep te neem en moontlike oplossings te bied. Volgens Greg Garrard (2004:116) is dit nodig dat daardie moontlikhede verbeel word: “Only if we imagine that the planet hás a future, after all, are we likely to take responsibility for it.” Met hierdie ondersoek word daar egter nie hoofsaaklik gefokus op die gekose tekste as voorbeelde van kreatiewe oplossings vir omgewingskwessies nie, maar eerder op wetenskapfiksie as instrument vir omgewingsbewusmaking. Voorts word daar gesoek na voorbeelde van omgewingsdiskoers in die reeks en tot beter begrip van die mens-natuur-verhouding.en_ZA
dc.description.urihttp://www.litnet.co.za/omgewingsdiskoers-wetenskapfiksie-vir-kinders-met-verwysing-na-die-anna-atoom-reeks-deur-elizabeth-wasserman/
dc.description.versionPublisher's version
dc.format.extent14 pages
dc.identifier.citationLoubser, H. 2017. Omgewingsdiskoers in wetenskapfiksie vir kinders met verwysing na die Anna Atoom-reeks deur Elizabeth Wasserman. LitNet Akademies, 14(2):565-608
dc.identifier.issn1995-5928 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/101733
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherLitNet
dc.rights.holderAuthors retain copyright
dc.subjectEnvironmental educationen_ZA
dc.subjectScience fiction -- Juvenile literatureen_ZA
dc.subjectWasserman, Elizabethen_ZA
dc.subjectChildren's literature -- Afrikaansen_ZA
dc.titleOmgewingsdiskoers in wetenskapfiksie vir kinders met verwysing na die Anna Atoom-reeks deur Elizabeth Wassermanaf_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
loubser_omgewingsdiskoers_2017.pdf
Size:
396.35 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: