Noordwes-Kaapland : 'n geografiese studie met die klem op water in die ontwikkeling van die gebied

Date
1993
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The North-western Cape, is a semi arid area with limited natural water resources; it has an average annual rainfall of less than 250mm and only one perennial river, viz, the Orange River. It was unavoidable, therefore, that existing water resources had to be improved and supplemented in an attempt to alleviate water shortages.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Noordwes-Kaap, 'n semi-ariede gebied met beperkte natuurlike waterhulpbronne, het 'n gemiddelde reënval van minder as 250mm per jaar en behalwe vir die Oranjerivier, kom daar geen ander standhoudende riviere voor nie. Dus was dit onvermydelik dat bestaande waterbronne verbeter en aangevul moes word om die watertekort te probeer verlig.
Description
Tesis (M.A.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1993.
Keywords
Water-supply -- South Africa -- Northern Cape, Water-supply -- South Africa -- Northern Cape. -- History, Northern Cape (South Africa) -- Description and travel, Dissertations -- Geography
Citation
Collections