Die kulturele betekenis van ds. M.L. de Villiers tydens die jare van emansipasie van die Afrikaanse volk
dc.contributor.advisor | Bouws, Jan | en_ZA |
dc.contributor.advisor | Otterman, R. E. | en_ZA |
dc.contributor.author | Grobbelaar, Eduan Pieter | en_ZA |
dc.contributor.other | Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Music. | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2012-08-27T12:08:17Z | |
dc.date.available | 2012-08-27T12:08:17Z | |
dc.date.issued | 1973 | en_ZA |
dc.description | Proefskrif (D. Phil.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1973. | |
dc.description.abstract | AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie proefskrif is om 'n oorsig te gee van die kulturele bydrae van ds. M.L. de Villiers gedurende 'n tydperk van groot -belang vir die Afrikaner in sy opkoms en strewe tot volwassenheid. M.L. de Villiers het homself gesien as 'n ware "volkskomponis" van die Afrikaner in Suid-Afrika en dit is in hierdie hoedanigheid waarin hy sy grootste bydrae lewer. Hierdie titel wat M.L. horn aanvanklik self toegeeien het, word later egter 'n werklikheid en bewaarheid met die erkenning van sy toonsetting van Die Stem van Suid-Afrika as enigste nasionale volkslied van SuidAfrika - 'n mikpunt en doel waarna M.L. de Villiers sy hele lewe gestreef het; om die Afrikaner op te heĀ£ en om Afrikaans as taal, veral as sangtaal, te verhef bo die gebruiklike en tradisionele Engels; om iets konkreet uiteindelik vir sy volk na te laat; 'n erfenis en 'n volkslied waarop elkeen met reg op trots kan wees. In die behandeling van hierdie proefskrif word daar dus grootliks gelet en gekonsentreer op die bydrae, werksaamhede en doelstellings van M.L. de Villiers en nie soseer op 'n analitiese studie van sy werke nie. | af_ZA |
dc.description.abstract | ENGLISH ABSTRACT: No abstract available. | en_ZA |
dc.description.version | Doctoral | en_ZA |
dc.format.extent | 352 pages : illustrations, music | en_ZA |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10019.1/64242 | |
dc.language.iso | af_ZA | |
dc.publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University | en_ZA |
dc.rights.holder | Stellenbosch University | en_ZA |
dc.subject | De Villiers, M. L. -- (Marthinus Lourens), -- 1885-1977 | en_ZA |
dc.subject | South Africa -- Civilization | en_ZA |
dc.subject | Dissertations -- Music | en_ZA |
dc.subject | UCTD | en_ZA |
dc.title | Die kulturele betekenis van ds. M.L. de Villiers tydens die jare van emansipasie van die Afrikaanse volk | af_ZA |
dc.type | Thesis | en_ZA |
Files
Original bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- grobbelaar_kulturele_1973.pdf
- Size:
- 110.41 MB
- Format:
- Adobe Portable Document Format
- Description:
- Download thesis