Macrostructural and microstructural strategies to enhance reference quality of Thanodi ya Setswana

dc.contributor.advisorGouws, R. H.
dc.contributor.authorMokone, Nickey Seroke
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Afrikaans & Dutch.en_ZA
dc.date.accessioned2012-08-27T11:34:42Z
dc.date.available2012-08-27T11:34:42Z
dc.date.issued2000-12
dc.descriptionThesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2000en_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: Ineffective treatment procedures of lexical items and inadequate information in the macrostructure and microstructure reduce the value of the reference quality of Thanodi of Setswana. This prompted an attempt at suggesting improvements with regard to the treatment and information retrieval of lexical items. This dictionary is not consistent in its use of structural marketslreference symbols to mark vital lexicographic information and reference addresses. Homonyms are not given the comprehensive lexicographic treatment, that would enable the user to access all relevant linguistic and semantic information, Another shortcoming is the lack of the use of labels on some headwords in this dictionary. The treatment procedure given to synonyms in this dictionary fails to provide the relevant information that the user needs. There is a lack of semantic linking among synonyms, because of the inadequate use of cross-reference symbols and reference markers. Loan-words are not marked to indicate their linguistic origin and to recognise them as being part of the Setswana lexicon and conveying lexicographic information. The unavailability of usage notes as part of the treatment of Thanodi ya Setswana, reduces the reference quality of the dictionary as a source of linguistic information. The use of this semantic information as part of the definiens is important to avoid unclear lemma definitions. The treatment procedure given to certain lemmas in this dictionary, suggests that the space saving principle is ignored. There are repeated definitions in the articles of synonymous lemmas and this creates redundancy. It is suggested that synonymous lemmas be treated by a crossreference depending on their usage frequency. The more frequently used lemmas should be given full lexicographic treatment and the less frequently used lemmas be given a partial treatment. The treatment of nouns in this dictionary also reduces its reference quality. Singular nouns are lemmatized but plural nouns are not lemmatized, The exclusion of these plural nouns in the macrostructure of this dictionary disadvantages an inexperienced user, especially in cases where these plural forms are more frequently used than the singular forms. A strategy to lemmatize both singular and plural nouns can maximise the usefulness of the dictionary. There are sublexical lexical items that are part of the Setswana lexicon but are not lemmatized in this dictionary. These sublexicallexical items should be lemmatized to recognise their status as lexical items. The treatment procedure given to inflectional and deficient verbs is a cause for concern in this dictionary. Instead of semantic information being provided, a derivation process is shown in the dictionary's article. This poor treatment given to these lexical items, leads to other senses of the lemma being left out and not being found by the dictionary user. The suggested strategies in the treatment of lexical items and the making available of lexicographic information, would make this dictionary more user-friendly. With such improvements, this dictionary would benefit the dictionary user.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Die waarde en kwaliteit van Thanodi ya Setswana word verminder deur oneffektiewe prosedures in die behandeling van leksikale items en onvoldoende informasie in die makro- en mikrostruktuur van die woordeboek. Hierdie tesis kan beskou word as 'n poging om verbeteringe voor te stel vir die behandeling van leksikale items en die inwin van informasie daaromtrent. Die woordeboek IS me konsekwent III sy gebruik van struktuurmerkers en verwysingsimbole ten einde belangrike leksikografiese informasie en verwysingsadresse te merk nie. Homonieme kry nie die volledige leksikografiese behandeling wat dit vir die gebruiker moontlik sou maak om alle relevante taalkundige en semantiese inligting te bekom nie. 'n Ander tekortkoming is die gebrek aan etikette by sommige lemmas in hierdie woordeboek. Die wyse waarop sinonieme in die woordeboek behandel word, is ook gebrekkig: dit verskaf nie die relevante inligting wat die gebruiker benodig nie. Daar IS onvoldoende inligting betreffende die semantiese verband tussen lemmas wat as sinonieme beskou word, vanwee die onvoldoende gebruik van verwysingsimbole en - merkers. Leenwoorde word nie gemerk ten einde hulle linguistiese oorsprong aan te dui, en duidelik te maak dat hulle deel van die Setswana leks ikon is nie. Daar is 'n gebrek aan aantekeninge of voorbeelde betreffende die gebruik van woorde en dit verminder die nut van Thanodi ya Setswana as naslaanwerk en bron van taalkundige inligting. Sulke semantiese inligting as deel van die definiens is belangrik omdat dit onduidelike definisies help voorkom. Die manier waarop sekere lemmas behandel word, maak dit duidelik dat die beginsel van die ekonomiese gebruik van spasie hier geignoreer is. Definisies in die artikels van sinonieme word telkemale herhaal, en dit lei tot oortolligheid. Daar word voorgestel dat sinonieme liewer behandel moet word by wyse van kruisverwysings, afhangende van hul gebruiksfrekwensie: lemmas wat meer dikwels gebruik word, behoort 'n volle leksikografiese behandeling te kry: die wat minder dikwels gebruik word, kan dan 'n gedeeltelike behandeling kry. Die wyse waarop selfstandige naamwoorde behandel word, verminder ook die verwysingskwaliteit van die woordeboek. Die enkelvoudvorme van selfstandige naamwoorde word gelemmatiseer, maar nie die meervoudvorme nie. Die weglaat van die meervoudvorme van selfstandige naamwoorde in hierdie woordeboeke benadeel die onervare gebruiker, veral in die lig van die feit dat sommige meervoudvorme meer dikwels gebruik word as die enkelvoudvorme. Deur meervoudvorme sowel as enkelvoudvorme te lemmatiseer, sal die waarde en nuttigheid van die woordeboek verhoog word. Voorts is daar sekere subleksikale leksikale items wat deel is van die Setswana leksikon, maar wat nie in hierdie woordeboek gelemmatiseer word nie. Sulke subleksikale items behoort gelemmatiseer te word, ten einde erkenning te gee aan hulle status as leksikale items. Die behandeling van infleksie-werkwoorde en "negatiewe" werkwoorde ("deficient verbs") in hierdie woordeboek is gebrekkig. Instede van semantiese informasie te verskaf, word slegs die afleidingsproses aangetoon. Die gebrekkige behandeling van hierdie leksikale items veroorsaak dat sekere betekenisse van die lemmas weggelaat word - betekenisse wat vir die gebruiker van die woordeboek relevant mag wees. Indien die voorgestelde strategiee in die behandeling van die leksikale items toegepas word, en meer leksikografiese inligting verskaf word, sal die woordeboek meer gebruikersvriendelik word. Dit sal ook van groter nut en waarde vir die gebruiker wees.af_ZA
dc.format.extent59 p.
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/51822
dc.language.isoen_ZAen_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectTswana language -- Lexicographyen_ZA
dc.subjectLexicographyen_ZA
dc.subjectDissertations -- Linguisticsen_ZA
dc.subjectDissertations -- Lexicographyen_ZA
dc.titleMacrostructural and microstructural strategies to enhance reference quality of Thanodi ya Setswanaen_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
mokone_macrostructural_2000.pdf
Size:
18.88 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: