Die doeltreffendheid van sekere parameters ter bepaling van die weefselsamestelling van varkkarkasse
dc.contributor.advisor | Vosloo, W. A. | |
dc.contributor.author | Hoffman, Louwrens Christiaan | |
dc.contributor.other | Stellenbosch University. Faculty of AgriSciences. Dept. of Animal Science. | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2012-08-27T12:08:55Z | |
dc.date.available | 2012-08-27T12:08:55Z | |
dc.date.issued | 1987-11 | |
dc.description | Thesis (MScAgric) -- Stellenbosch University, 1987. | |
dc.description.abstract | INLEIDING: Van al die plaasdiere, is die vark die enigste spesie wat slegs vir vleisprodukte aangehou word. Alhoewel daar verskeie varkrasse in Suid-Afrika bemark word, word hierdie varke, ongeag die ras, hoofsaaklik in die vleisbedryf vir twee doeleindes aangewend. Die ligter varkkarkasse (karkasmassa onder 50kg word as vleisvarke, en die swaarder varkkarkasse (karkasmassa bo 50kg) word as spekvarke verwerk. In hierdie projek is die doeltreffendheid van verskeie karkaspararneters ondersoek en as onafhanklike veranderlikes, afsonderlik of in kombinasie, in lineêre regressievergelykings gebruik, om sodoende regressievergelykings te verkry wat 'n hoë voorspellingswaarde van die varkkarkassamestelling i.t.v. vleis, vet en been sowel as van die groothandelsnitopbrengs en -samestelling van die karkasse besit. | af |
dc.format.extent | 320 p. : ill. | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10019.1/65559 | |
dc.language.iso | af_ZA | |
dc.publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University | en_ZA |
dc.rights.holder | Stellenbosch University | en_ZA |
dc.subject | Meat -- Grading | en_ZA |
dc.subject | Pork industry and trade | en_ZA |
dc.subject | Dissertations -- Agriculture | en_ZA |
dc.subject | Theses -- Agriculture | en_ZA |
dc.title | Die doeltreffendheid van sekere parameters ter bepaling van die weefselsamestelling van varkkarkasse | af |
dc.type | Thesis |
Files
Original bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- hoffman_doeltreffendheid_1987.pdf
- Size:
- 78.38 MB
- Format:
- Adobe Portable Document Format
- Description: