Die geskiedenis van die sagtevrugtebedryf in die Kaapkolonie, 1886-1896

dc.contributor.advisorVan Zyl, D. J.en_ZA
dc.contributor.authorAucamp, Jan Christoffelen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of History.
dc.date.accessioned2012-08-27T12:08:30Z
dc.date.available2012-08-27T12:08:30Z
dc.date.issued1982
dc.descriptionProefskrif (M.A.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1982.
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Die Kaapkolonie se ekonorniese lewe in die sewentiende, agtiende en neëntiende eeu is oorheers deur die vernaamste boerderyvertakkinge, nl. wynbou, graanbou en veeteelt. Eers gedurende die laaste twee dekades van die neëntiende eeu het die vrugte bedryf op die voorgrond getree, juis as gevolg van die agteruitgang van wynbou en graanbou en die groter vraag wat daarna vrugte ontstaan het na aanleiding van die ontdekking van diamante en goud en die gepaardgaande bevolkingsgroei in dorpe en stede soos Kimberley, Johannesburg en Pretoria. In 1886 is ook die eerste proefnemings onderneem met die uitvoer van Kaapse vrugte na Engeland, wat op sy beurt saamgehang het met 'n algemene toename in die uitvoer van vrugte van die vrugteproduserende lande na Europa. Vóór dié datum het die vrugteboerdery aan die Kaap onbeplan en ongekoördineerd plaasgevind en was dit niks meer nie as 'n toevallige boerderyaktiwiteit wat eerder as 'n soort "stokperdjie" be-oefen is.af_ZA
dc.format.extent328 pages : illustrations
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/64664
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectFruit trade -- South Africa -- Cape of Good Hope -- Historyen_ZA
dc.subjectDissertations -- Historyen_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.titleDie geskiedenis van die sagtevrugtebedryf in die Kaapkolonie, 1886-1896af_ZA
dc.typeThesis
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
aucamp_sagtevrugtebedryf_1982.pdf
Size:
116.68 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download Thesis