Sosio-ekonomiese agtergrond as faktor by die skolastiese-vertraging van die plattelandse Kleurling

dc.contributor.advisorTheron, P. A.en_ZA
dc.contributor.authorSteenkamp, Willem Lucasen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of Psychology.
dc.date.accessioned2012-08-27T12:26:08Z
dc.date.available2012-08-27T12:26:08Z
dc.date.issued1954
dc.descriptionProefskrif (M.A.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1954.
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Een van die aspekte van die probleem van vertraging by die plattelandse kleurlingkind, waarop die Universiteit van Stellenbosch moes ingaan, was die verband tussen vertraging op skool en sosio-ekonomiese agtergrond. Huidige sielkundiges huldig die opvatting dat omgewing, en by uitstek die sosiale omgewing, 'n belangrike vormende krag uitoefen op die reaksies en prestasies van die individu. Aan die hand hiervan is die hipotese toe gestel dat (die swak sosio-ekonomiese omstandighede van die kleurling 'n aanleidende rol speel by sy skolastiese vertraging.) Die geldigheid van hierdie stelling word in hierdie bepaalde ondersoek nagegaan.af_ZA
dc.format.extent173 pages
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/67539
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectColored people (South Africa) -- Social conditionsen_ZA
dc.subjectColored people (South Africa) -- Economic conditionsen_ZA
dc.subjectAcademic achievement -- Social aspectsen_ZA
dc.subjectColored people (South Africa) -- Intelligence levelsen_ZA
dc.subjectDissertations -- Psychologyen_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.titleSosio-ekonomiese agtergrond as faktor by die skolastiese-vertraging van die plattelandse Kleurlingaf_ZA
dc.typeThesis
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
steenkamp_sosioekonomiese_1954.pdf
Size:
5.14 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download Thesis