Sosio-ekonomiese agtergrond as faktor by die skolastiese-vertraging van die plattelandse Kleurling

Date
1954
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Een van die aspekte van die probleem van vertraging by die plattelandse kleurlingkind, waarop die Universiteit van Stellenbosch moes ingaan, was die verband tussen vertraging op skool en sosio-ekonomiese agtergrond. Huidige sielkundiges huldig die opvatting dat omgewing, en by uitstek die sosiale omgewing, 'n belangrike vormende krag uitoefen op die reaksies en prestasies van die individu. Aan die hand hiervan is die hipotese toe gestel dat (die swak sosio-ekonomiese omstandighede van die kleurling 'n aanleidende rol speel by sy skolastiese vertraging.) Die geldigheid van hierdie stelling word in hierdie bepaalde ondersoek nagegaan.
Description
Proefskrif (M.A.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1954.
Keywords
Colored people (South Africa) -- Social conditions, Colored people (South Africa) -- Economic conditions, Academic achievement -- Social aspects, Colored people (South Africa) -- Intelligence levels, Dissertations -- Psychology, UCTD
Citation