Parodierende en nie-parodierende verwerkings van Bybelse gegewens in die Afrikaanse poesie sedert 1960

Date
2006-04
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study investigates Biblical elements in Afrikaans poetry since 1960. Seeing that many researchers link this period to postmodernism, the poems are discussed with reference to Linda Hutcheon's theory about the ideological cutting edge of postmodernist texts. Moreover, it is often pointed out that parody is a preferred method of intertextuality in postmodernism, masking criticism by creating a critical distance between the background text and the new text. Seeing that the period from 1960 onwards in South Africa is also typefied by a revival of the resistance campaign and struggle literature, Biblical elements are often appropriated by writers to allow Jesus to, in effect, take part in the struggle. The study focuses on the different ways in which - as well as the reasons why - Christian elements are utilised in recent poems. Although a variety of Biblical elements appear in Afrikaans poetry, it will be limited in this study to The Shepherd Psalm, The Lord's Prayer and The Jesus Figure.
AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie studie word ondersoek ingestel na Bybelse elemente in die Afrikaanse poesie sedert 1960. Aangesien hierdie tydperk deur baie navorsers met die postmodernisme in verband gebring is, word die gedigte aan die hand van Linda Hutcheon se teorie oar die ideologiese snykant van postmodernistiese tekste bespreek. Daar word voorts uitgewys dat die parodie 'n voorkeurmetode vir intertekstualiteit in die postmodernisme is en dikwels kritiek maskeer deur 'n kritiese afstand tussen die agtergrondteks en die nuwe teks te bewerkstellig. Aangesien die tydperk na 1960 oak in Suid-Afrika gekenmerk is deur 'n opbloei in die versetveldtog en in die struggle-literatuur, is Bybelse elemente dikwels deur skrywers geapproprieer om Jesus as't ware aan die struggle te laat deelneem. Die studie fokus op die verskillende wyses waarop en die redes waarom Christelike elemente in resente gedigte aangewend word. Hoewel daar verskeie Bybelse elemente in die Afrikaanse poesie voorkom, is dit in hierdie studie afgebaken tot die Herderspsalm, Ons Vader-gebed en die Jesus-figuur.
Description
Thesis (MA) -- University of Stellenbosch, 2006.
Keywords
Afrikaans poetry -- History and criticism, Parody in literature, Religion and poetry, Dissertations -- Afrikaans poetry
Citation