'n Oorsig van die bepaling van die vroeë bakterisidiese aktiwiteit van verskeie antituberkilosemiddels

dc.contributor.authorDonald, P. R.
dc.contributor.authorSirgel, F. A.
dc.contributor.authorVenter, A.
dc.contributor.authorFourie, P. B.
dc.contributor.authorParkin, D. P.
dc.contributor.authorSeifart, H. I.
dc.contributor.authorVan de Wal, B. W.
dc.contributor.authorMaritz, J. S.
dc.date.accessioned2012-02-03T12:43:19Z
dc.date.available2012-02-03T12:43:19Z
dc.date.issued2003
dc.descriptionThe original publication is available at http://www.satnt.ac.za/en_ZA
dc.description.abstractDie vroeë bakterisidiese aktiwiteit (VBA) van ’n antituberkulosemiddel is die daaglikse afname van M tuberculosis in log10 kolonievormende eenhede per ml sputum, tydens die eerste twee dae van behandeling met die middel. Dit weerspieël die vermoë van ’n middel om aktief metaboliserende organismes in tuberkulose-longholtes te dood. Dit is ’n relatief goedkoop metode om in ’n klein groep pasiënte die antituberkulose-aktiwiteit van ’n middel, binne maande, in vivo te evalueer. Hierdie artikel som ons ondervinding op tydens sewe gepubliseerde VBA-studies, en die bronne van variasie in die prosedure word identifiseer. Die pasiënte in hierdie studies was gemiddeld 33 jaar oud, met ’n gemiddelde gewig van 50 kg en 55% het ekstensiewe of massiewe longaantasting gehad. Die hoogste VBA-waardes (0,50-0,66) is gevind in pasiënte wat isoniasied ontvang het, en die laagste waardes (0,05 en 0,09 respektiewelik) was gevind in pasiënte wat die aminoglikosiede amikasien en paromomisien, albei in doserings van 15 mg/kg liggaamsgewig, ontvang het. Die algehele variasie in die VBA van 248 pasiënte was 0,0312, en die variasie toegeskryf aan die proses van sputumproduksie en -versameling was 0,0223. Dit blyk dat die verskillende aspekte van sputumproduksie en -versameling, betrokke by die lewering van ’n verteenwoordigende sputummonster, ’n groter bydrae maak tot variasie tydens die prosedure as die laboratoriumaspekte van die tegniek. Die keuring van pasiënte vir insluiting in VBA-studies, en hulle vermoë om saam te werk om ’n verteenwoordigende sputummonster te produseer, is van deurslaggewende belang in die suksesvolle voltooiing van VBA-studies.en_ZA
dc.description.versionPublishers' Versionen_ZA
dc.identifier.citationDonald, P.R. et al. 2003. 'n Oorsig van die bepaling van die vroeë bakterisidiese aktiwiteit van verskeie antituberkulosemiddels. Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 22(2-3), 79-88.en_ZA
dc.identifier.issn0254-3486 (print)
dc.identifier.issn2074-7705 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/19552
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherAOSIS OpenJournalsen_ZA
dc.rights.holderCopyright is retained by the author(s)en_ZA
dc.subjectAntituberkulosemiddelen_ZA
dc.subjectMetaboliserende organismesen_ZA
dc.subjectSputumen_ZA
dc.subject(VBA) Vroeë bakterisidiese aktiwiteiten_ZA
dc.title'n Oorsig van die bepaling van die vroeë bakterisidiese aktiwiteit van verskeie antituberkilosemiddelsen_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
donald_oorsig_2003.pdf
Size:
660.6 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Publishers' Version
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description:
Collections