Die rol van volksgeneeskunde en die geassosieerde volksgeloof in die Katrivier-gemeenskap

dc.contributor.advisorBurden, Men_ZA
dc.contributor.authorFerguson, Yvetteen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of History.en_ZA
dc.date.accessioned2012-08-27T11:34:24Z
dc.date.available2012-08-27T11:34:24Z
dc.date.issued1999
dc.descriptionThesis (M.A.) -- University of Stellenbosch, 1999.
dc.descriptionPage 103 has faded text due to the original physical copy.en_ZA
dc.description.abstractThe Kat River Valley houses the descendants of the Khoikhoi settlers who settled there in 1829. This group of people have been exposed to years of changes as a result of the expropriation of their land by foreigners, the conversion to Christianity, miscegenation with European colonists and black tribes, conflict with these tribes and government officials, the creation of reserves, economic competition and the general economic exploitation of the people. Resulting from this was the establishment of a contemporary group of people known as the so-called coloured Afrikaners of the Kat River Valley. Despite a degree of westernization, these people still apply some folk medicine practices, beliefs and medicines of their forefathers. This is the result of years of oral tradition by which information was transferred from one generation to the next. Poor socio-economic conditions and the inadequacy and cultural foreign nature of western medicine may be identified as the main reasons for the strong support folk medicine is enjoying in the valley. But it is especially in the light of recent reconstruction and development which brought about better living conditions, that the continuing support of folk medicine was investigated. It was found that the application of folk medicine practices, albeit in adapted versions, provided the necessary symbolic cultural context which enables the interpretation of disease and sickness. The interpretation of disease forms the basis of any healing system and determines both the methods of healing and medicines, which in turn influence the healing process directly. Western medicine, which is available in nearby towns, is therefore inadequate with the very clinical technological interpretation of disease which is incompatible with the more traditional folk interpretation of the so-called coloureds of the Kat River Valley. The traditional interpretation is based on the principle of good and evil powers, which links successfully with their predominant Christian Iifestyle. The presence of a rich medicinal plant heritage, as well as the expertise of a number of local folk healers regarding these and other medicines and their applications, creates the ideal environment for the practice of folk medicine as alternative to western medicine.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: In die Katriviervallei woon die nasate van die 1829 Khoikhoi-setlaars. Jare se blootstelling aan veranderinge as gevolg van die onteiening van hul grond deur buitelanders, die bekering na die Christendom, bloedvermenging met die Europese koloniste en swart stamme, konflik met die groepe en administrateurs, die skepping van reserwes, ekonomiese kompetisie met die Swartes en die algemene ekonomiese eksploitasie deur Europeers het meegehelp met die daarstelling van 'n kontemporere groep bekend as die bruin Afrikaners van die Katriviervallei. Die mense beoefen steeds, te midde van die aanvang van verwestering, van die volksgeneeskundige gebruike, gelowe en middele van hul voorvaders. Hierdie kennis is die resultaat van mondelinge oordrag van een generasie na 'n ander. Swak sosio-ekonomiese omstandighede, die ontoereikendheid en die kultuurvreemde aard van westerse geneeskunde kan as die hoofredes vir die sterk ondersteuning van volksgeneeskunde in die vallei geïdentifiseer word. Dit is veral in die lig van onlangse ontwikkeling en heropbou wat verbeterde lewensomstandighede teweeggebring het, dat die voortgehoue navolging van volksgeneeskunde deur hierdie gemeenskap ondersoek is. Daar is gevind dat die toepassing van volksgeneeskundige praktyke, hoewel in aangepaste vorme, die nodige simboliese kulturele konteks verskaf wat siekte-interpretasie moontlik maak. Siekteinterpretasie vorm die basis van enige genesingspraktyk en bepaal beide die genesingsmetode en middele wat die genesingsproses direk beïnvloed. Die westerse geneeskunde wat wel beskikbaar is in nabygelee dorpe is dus onvoldoende weens die klinies-tegniese siekte-interpretasie wat onversoenbaar is met die tradisionele volksgebruiklike siekte-interpretasie van die bruin Afrikaners in die Katriviervallei. Die tradisionele siekte-interpretasie van die inwoners wat op die beginsel van bose en goeie magte berus, sluit suksesvol by hul oorwegend Christelike lewenstyl aan. Die teenwoordigheid van 'n ryk medisinale plantebron, asook die kundigheid van 'n aantal plaaslike bossiedokters oor hierdie plante sowel as ander middele en hul aanwending, skep die ideale omstandighede vir die boefening van volksgeneeskunde as alternatief tot westerse geneeskunde.af_ZA
dc.format.extent200 pages
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/51234
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectTraditional medicine -- South Africa -- Kat River Valleyen_ZA
dc.subjectFolklore -- South Africaen_ZA
dc.subjectMedicine, Magic, mystic, and spagiricen_ZA
dc.subjectDissertations -- Historyen_ZA
dc.titleDie rol van volksgeneeskunde en die geassosieerde volksgeloof in die Katrivier-gemeenskapaf_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
ferguson_rol_1999.pdf
Size:
56.39 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download thesis
Collections