Funksionele kunsuitinge by die AmaNdzundza

dc.contributor.advisorBruwer, J. P. van S.en_ZA
dc.contributor.authorWeiss, Odeen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Sociology and Social Anthropology.en_ZA
dc.date.accessioned2012-08-27T12:08:11Z
dc.date.available2012-08-27T12:08:11Z
dc.date.issued1963
dc.descriptionThesis (MA)--Stellenbosch University, 1963.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie van die funksionele kunsuitinge by die AmaNdzundza, 'n afdeling van die Amandebele van Transvaal, is 'n poging om die groot leemte in die kennis omtrent hierdie Bantoegroep aan te vul. Daar is wel in die verlede aandag bestee aan ander kultuuraspekte van die Amandebele soos taal, religie, sosiale lewe, regstelsel ens., maar min is gelet op die kunsaspek. Die gebrek aan beskrywings in besonderheid van die huisversiering en kleredrag ook van die ander SuidAfrikaanse Bantoegroepe is opvallend. Moontlik is die kunsbydrae tot dusver nie as van buitengewone volkekundige belang beskou nie. In die verband moet ook gelet word op die geweldige tekort in museumversamelings aan voorwerpe van materiele kultuur soos bv. die kleredrag van die AmaNdebele; Vir die persoon wat op hierdie gebied navorsing begin, is die museum die eerste plek waar by deur middel van kultuurvoorwerpe 'n beeld kan vorm ·van die bydrae van 'n bepaalde groep.af_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: No abstract availableen_ZA
dc.description.versionMasters
dc.format.extent186 pages : illustrationsen_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/64034
dc.language.isoaf_ZAaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectMural painting and decorationen_ZA
dc.subjectDecoration and ornament -- South Africa -- Transvaalen_ZA
dc.subjectBeadwork -- South Africa -- Transvaalen_ZA
dc.subjectNdebele (African people)en_ZA
dc.subjectFolk art -- South Africa -- Transvaalen_ZA
dc.subjectDissertations -- Anthropologyen_ZA
dc.subjectUCTD
dc.titleFunksionele kunsuitinge by die AmaNdzundzaaf_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files