Funksionele kunsuitinge by die AmaNdzundza
Date
1963
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie van die funksionele kunsuitinge by die
AmaNdzundza, 'n afdeling van die Amandebele van Transvaal,
is 'n poging om die groot leemte in die kennis omtrent hierdie
Bantoegroep aan te vul. Daar is wel in die verlede aandag
bestee aan ander kultuuraspekte van die Amandebele soos taal,
religie, sosiale lewe, regstelsel ens., maar min is gelet op
die kunsaspek. Die gebrek aan beskrywings in besonderheid
van die huisversiering en kleredrag ook van die ander SuidAfrikaanse
Bantoegroepe is opvallend. Moontlik is die kunsbydrae
tot dusver nie as van buitengewone volkekundige belang
beskou nie. In die verband moet ook gelet word op die geweldige
tekort in museumversamelings aan voorwerpe van materiele
kultuur soos bv. die kleredrag van die AmaNdebele; Vir die
persoon wat op hierdie gebied navorsing begin, is die museum
die eerste plek waar by deur middel van kultuurvoorwerpe 'n
beeld kan vorm ·van die bydrae van 'n bepaalde groep.
ENGLISH ABSTRACT: No abstract available
ENGLISH ABSTRACT: No abstract available
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 1963.
Keywords
Mural painting and decoration, Decoration and ornament -- South Africa -- Transvaal, Beadwork -- South Africa -- Transvaal, Ndebele (African people), Folk art -- South Africa -- Transvaal, Dissertations -- Anthropology, UCTD