Die effek van 'n sielkundige inoefeningsprogram op die setwerk van top amateur-gholfspelers

dc.contributor.advisorDe Vos, H. M.
dc.contributor.authorBotha, Jan Adriaan Jacobus
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Psychology.en_ZA
dc.date.accessioned2012-08-27T11:34:38Z
dc.date.available2012-08-27T11:34:38Z
dc.date.issued2000-12
dc.descriptionThesis (MA)--Universiteit van Stellenbosch, 2000.en_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: The goal of this research is to establish the effect of a hypnosis programme, based on the cognitive behavioural-hypnotherapeutical model (Araoz, 1985), on amateur golfers with a handicap of less than five in tournament golf. A secondary goal is to establish whether the programme had an effect on their general golfing attitude towards competing in tournament golf. In this research the focus is specifically on "putting", because it plays an important role in tournament golf. It is a part of the game for which there is no prescribed technique, but which involves heightened concentration, and therefore psychological preparation is of optimal importance. The importance of psychological programmes to enhance performance is confirmed by literature. The participants were golfers with a handicap of less than five, and they took part in this research voluntarily. The group was split into an experimental and control group on an equal basis. Both groups took part in the same five tournaments prior to and following the intervention. The intervention consisted of a mental training programme and was supplemented by interviews, which were held with the experimental group before and after the programme to ascertain if it had an effect on their putting performances. The averages of their scores before and after the programme were measuredand then compared with those of the control group. The results of the comparison between the two groups indicated a significant difference between the groups regarding their putting stroke averages. The results of the control group scores indicated no discernable difference between the scores. The interviews confirmed this effect and showed the positive influence of a mental training programme on the general golfing ability and attitude towards tournament golf, on the experimental group.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van die ondersoek is om die effek van 'n sielkundige inoefeningsprogram, gebaseer op die kognitiewe gedragshipnoterapeutiese model van Araoz (1985),op amateur-gholfspelers met 'n voorgee van minder as vyf in toernooigholf vas te stel. 'n Newe-doelstelling sal wees om vas te stelof algemene gholfgedrag en ingesteldheid teenoor kompeterende toernooigholf gewysig is, al dan nie. In die ondersoek word spesifiek op die setwerk van gholfspelers gefokus omdat dit 'n beduidende rol in toernooigholf speel. Setwerk is 'n aspek van die spel wat baie konsentrasie verg, en omdat daar geen spesifieke tegniek voorgeskryf word nie, is sielkundige voorbereiding noodsaaklik. Die belangrikheid van sielkundige programme om sportprestasie te verbeter, word deur die literatuur bevestig. Die proefpersone wat aan die ondersoek deelgeneem het, het bestaan uit 'n vrywillige groep ghOlfspelers met 'n voorgee van minder as vyf. Die ondersoekgroep is op 'n ewekansige wyse in 'n eksperimentele en 'n kontrolegroep verdeel. Beide groepe het aan dieselfde toernooie voor en na die intervensie deelgeneem. Die eksperimentele groep is aan die sielkundige inoefeningsprogram blootgestel. Daar is voor- en na-onderhoude met die eksperimentele groep gevoer om vas te stelof die program 'n effek op hulle spel of gedrag gehad het. Die voor- en na-toetsgemiddeldes van die eksperimentele groep (blootgestel aan 'n sielkundige inoefeningsprogram) en kontrolegroep (geen inwerking van 'n onafhanklike veranderlike nie) is met mekaar vergelyk. Na die ingreep het dit geblyk dat die eksperimentele groep nie 'n beduidende verbetering ten opsigte van setwerk getoon het nie. Waar die resultate van die eksperimentele groep met die kontrolegroep vergelyk is, is 'n betekenisvolle verskil tussen die twee groepe gevind. By die kontrolegroep is daar geen beduidende resultate ten opsigte van enige veranderlike gevind nie. Uit die onderhoude het dit geblyk dat die sielkundige inoefeningsprogram 'n beduidende wysiging in die algemene gholfgedrag en ingesteldheid van die eksperimentele groep teenoor kompeterende gholf tot gevolg gehad het.af_ZA
dc.format.extent44 p.
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/51696
dc.language.isoaf_ZAaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectGolf -- Psychological aspectsen_ZA
dc.subjectGolfers -- Psychologyen_ZA
dc.subjectPerformance -- Psychological aspectsen_ZA
dc.subjectPutting (Golf)en_ZA
dc.subjectDissertations -- Psychologyen_ZA
dc.subjectTheses -- Psychologyen_ZA
dc.titleDie effek van 'n sielkundige inoefeningsprogram op die setwerk van top amateur-gholfspelersaf_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
botha_effek_2000.pdf
Size:
13.16 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: