Om sin te maak. Pleidooi vir 'n gesprek tussen organisasiekunde en hermeneutiek

dc.contributor.authorLategan, Bernard C.en_ZA
dc.date.accessioned2020-02-14T10:21:42Z
dc.date.available2020-02-14T10:21:42Z
dc.date.issued2019
dc.descriptionCITATION: Lategan, B. 2019. Om sin te maak. Pleidooi vir 'n gesprek tussen organisasiekunde en hermeneutiek. LitNet Akademies, 16(2):356-373.
dc.descriptionThe original publication is available at https://www.litnet.co.za
dc.description.abstractDie artikel vestig die aandag op ’n belangrike nuwe ondersoek in organisasiekunde, naamlik die doktorale navorsing van Christiaan Maasdorp soos onder meer vervat in sy proefskrif getitel “Narrativity and organisation: an investigation in sensemaking theory” (Universiteit Stellenbosch 2018). In die eerste gedeelte van die artikel word Maasdorp se kritiek op Karl Weick se teorie van “sensemaking” in organisasies bespreek. In die tweede gedeelte word Maasdorp se voorstel ontleed om leemtes in hierdie teorie met insigte uit Ricoeur se hermeneutiese filosofie te verbeter en te versterk. Dit gaan hierby veral om Ricoeur se opvatting van narratiewe identiteit wat volgens Maasdorp ’n stewiger basis en ’n meer geskikte raamwerk bied vir wat Weick wil bereik. In die slotgedeelte word aspekte van Ricoeur se benadering wat Maasdorp nie voldoende benut nie, aan die orde gestel. Dit raak veral die verandering en vernuwing in en van organisasies wat in Ricoeur se begrip van die herbeskrywing van die werklikheid opgesluit lê. Maasdorp het ’n gesprek begin wat verder voortgesit behoort te word.af_ZA
dc.description.abstractThe article has a threefold purpose: To introduce an important new doctoral study in organisation theory; to provide a critical overview of core aspects of the dissertation and to develop these further; and to stimulate a conversation between sensemaking theory and hermeneutics.en_ZA
dc.description.versionPublisher's version
dc.format.extent18 pages
dc.identifier.citationLategan, B. 2019. Om sin te maak. Pleidooi vir 'n gesprek tussen organisasiekunde en hermeneutiek. LitNet Akademies, 16(2):356-373.
dc.identifier.issn1995-5928 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/107481
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherLitNet
dc.rights.holderAuthor retains copyright
dc.subjectHermeneuticsen_ZA
dc.subjectNarrative identityen_ZA
dc.subjectOrganisation theoryen_ZA
dc.subjectRicoeur, Paul.en_ZA
dc.subjectWeick, Karl E.en_ZA
dc.subjectSensemakingen_ZA
dc.titleOm sin te maak. Pleidooi vir 'n gesprek tussen organisasiekunde en hermeneutiekaf_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
lategan_sin_2019.pdf
Size:
248.34 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: