A generic business model and management information system for quick ERP implementation in a project-driven SME
Date
2002-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: A demand exists in SMEs to implement an ERP system to provide intime
transaction and management information to the employees and
management respectively. The reason for this study developed from
problems experienced in the past with ERP implementations.
As a first step, a generic business model for project management in
an SME was developed. This business model is based mainly on the
PMBOK. Experienced project management consultants provided
inputs for the business model. CAE accepted the business model
after a few reviews. The business model was implemented in CAE
and the employees trained to perform their daily tasks on Omuzik by
using the processes suggested by the business model.
The five main processes in the project management business model
are Initiating, Planning, Executing, Controlling and Closing. The
model is complete with inputs to the processes and the resulting
outputs from them. The business model was implemented on
Omuzik, and comments were included with every business process.
Reports for project management were developed to provide in the
information requirements of the project managers. The reports
developed and deployed aim at providing detail and summary
information to assist project managers in performing project control.
The reports were developed and implemented and are currently used
by the CAE project managers.
The project management business model and reports fit into the
bigger project for the complete enterprise with great success. The
bigger project has completed the templates and is ready for the first
fast implementation where the methodology will be tested.
AFRIKAANSE OPSOMMING: 'n Behoefte bestaan by kleinsakeondernemings om ERP-stelsels te implementeer om in hulle intydse inligtingsbehoeftes vir transaksieinligting aan werknemers en bestuursinligting aan bestuur te voorsien. Die rede vir hierdie studie het ontwikkel uit die probleme wat in die verlede met ERP-implementerings ondervind is. As 'n eerste stap is 'n generiese besigheidsmodel vir projekbestuur in 'n kleinsakeonderneming ontwikkel. Die besigheidsmodel is hoofsaaklik op die PMBOK gebaseer. Ervare projekbestuur konsultante het insette gelewer vir die besigheidsmodel. CAE het die besigheidsmodel ná 'n paar hersienings aanvaar. Die besigheidsmodel is geïmplementeer, en die werknemers is opgelei om in hulle daaglikse werk Omuzik vir die voorgestelde besigheidsmodelprosesse te gebruik. Die vyf hoofprosesse in die projekbestuur-besigheidsmodel is Inisiasie, Beplanning, Uitvoer, Beheer en Afsluiting. Die model is afgehandel met insette vir die prosesse en die resulterende uitsette daarvan. Die besigheidsmodel is op Omuzik geïmplementeer, en kommentaar is by elke proses ingesluit. Verslae vir projekbestuur is ontwikkel om in die inligtingsbehoeftes van die projekbestuurder te voorsien. Daar word beoog om met die verslae omvattende en samevattende inligting te voorsien aan projekbestuurders om projekbeheer te kan uitoefen. Die verslae is ontwikkel en geïmplementeer en word deur CAE-projekbestuurders gebruik. Die projekbestuur-besigheidsmodel en verslae pas met sukses in by die groter projek vir die totale onderneming. Die groter projek is in die proses om die model te verpak vir die eerste loodsprojek.

Description
Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2002.
Keywords
Project management, Management information systems, Business planning, Dissertations -- Industrial engineering, Theses -- Industrial engineering