Anticholinerge intoksikasiedelirium - 'n lewensbedreigde toestand
Date
1994-01
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Health & Medical Publishing Group
Abstract
INLEIDING: Anticholinerge intoksikasiedelirium
in pasiente met psigiatriese steurings kan 'n diagnostiese dilemma skep wanneer dit onderskei moer word van 'n akure psigotiese afbraak, 'n psigoaktiewe subsrans onttrekkingsdelirium
en ander organiese breinsindrome. Hierdie problematiese differensiele diagnose word deur die
volgende gevalsbeskrywing weerspieel.
Description
AANHALING: Hugo, F.J. & Eidelman, I.J. 1994.Anticholinerge intoksikasiedelirium - 'n lewensbedreigde toestand. S Afr Med Tyd, 84(1):50-51.
The original publication is available at http://www.samj.org.za
The original publication is available at http://www.samj.org.za
Keywords
Citation
Hugo, F.J. & Eidelman, I.J. 1994.Anticholinerge intoksikasiedelirium - 'n lewensbedreigde toestand. S Afr Med Tyd, 84(1):50-51.