Browsing by Author "Eidelman, I. J."
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemAnticholinerge intoksikasiedelirium - 'n lewensbedreigde toestand(Health & Medical Publishing Group, 1994-01) Hugo, F. J.; Eidelman, I. J.INLEIDING: Anticholinerge intoksikasiedelirium in pasiente met psigiatriese steurings kan 'n diagnostiese dilemma skep wanneer dit onderskei moer word van 'n akure psigotiese afbraak, 'n psigoaktiewe subsrans onttrekkingsdelirium en ander organiese breinsindrome. Hierdie problematiese differensiele diagnose word deur die volgende gevalsbeskrywing weerspieel.