Taal en praktyk : 'n gevallestudie oor Afrikaans Eerste Addisionele Taal by graad 4-leerders in 'n meertalige skool

dc.contributor.authorNel, Janaen_ZA
dc.contributor.authorLe Cordeur, Michaelen_ZA
dc.contributor.authorKese, Phumlaen_ZA
dc.date.accessioned2020-02-05T07:07:45Z
dc.date.available2020-02-05T07:07:45Z
dc.date.issued2019
dc.descriptionCITATION: Nel, J., Le Cordeur, M. & Kese, P. 2019. Taal en praktyk : 'n gevallestudie oor Afrikaans Eerste Addisionele Taal by graad 4-leerders in 'n meertalige skool. LitNet Akademies, 16(3):591-620.
dc.descriptionThe original publication is available at https://www.litnet.co.za
dc.description.abstractMeertalige onderrig en leer het ’n komplekse en algemene verskynsel in Suid-Afrikaanse skole geword, maar daar is nog steeds nie genoeg navorsing gedoen oor hoe leerders met verskillende huistale en kulture mekaar beïnvloed wanneer hulle ’n nuwe taal aanleer nie. Hierdie ondersoek fokus op sosiaal-konstruktivistiese mondelinge en skriftelike leerpraktyke van Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) vir graad 4-derde- of -vierdetaalsprekers. Die ondersoek het die vorm aangeneem van ’n gevallestudie met kwalitatiewe asook kwantitatiewe databronne as navorsingsmetodologie. Die literatuurstudie fokus op Piaget (1973) se teorie van kognitiewe ontwikkeling, die sosiaal-konstruktivistiese taalverwerwingsteorie van Vygotsky (1978) en Cummins (1984; 1988), en Pretorius en Mampuru (2007) se teorieë rakende die aanleer van ’n tweede taal. ’n Skool in die Wes-Kaap is oor ’n tydperk van twee kwartale besoek, waartydens waarnemings gemaak is en onderhoude gevoer is met leerders, hul ouers en die Afrikaansonderwyser, terwyl leerders se boeke as databron gebruik is. Hierdie artikel sal vir die leser aanbevelings gee oor die leerpraktyke vir Afrikaans EAT van graad 4-derde- of -vierdetaalsprekers, binne ’n meertalige en sosiokulturele konteks. Verdere navorsing kan uit hierdie ondersoek ontwikkel word om voorspraak te maak vir verskillende etnografiese benaderings wat huislike en skoolgeletterdheid integreer sodat die leerpraktyke binne en buite die klaskamer, sowel as in die Afrikaans EAT-kurrikulum, verbeter word. Dit is belangrik dat die leerpraktyke die rol van die addisioneletaalonderwyser, as ’n strategiese fasiliteerder van tweedetaalleer van veral leerders van die minderheidsgroep sal definieer. Indien hierdie rol nie erken word nie, sal kurrikulumbeleide steeds nie kognitiewe geregtigheid vir leerders wat leerondersteuning nodig het met die aanleer van addisionele tale in Suid-Afrika en in ander lande ondersteun nie.en_ZA
dc.description.versionPublisher's version
dc.format.extent30 pages
dc.identifier.citationNel, J., Le Cordeur, M. & Kese, P. 2019. Taal en praktyk : 'n gevallestudie oor Afrikaans Eerste Addisionele Taal by graad 4-leerders in 'n meertalige skool. LitNet Akademies, 16(3):591-620.
dc.identifier.issn1995-5928 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/107433
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherLitNet
dc.rights.holderAuthors retain copyright
dc.subjectSecond language acquisitionen_ZA
dc.subjectAfrikaans language -- Study and teachingen_ZA
dc.subjectMultilingual education -- South Africaen_ZA
dc.titleTaal en praktyk : 'n gevallestudie oor Afrikaans Eerste Addisionele Taal by graad 4-leerders in 'n meertalige skoolaf_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
nel_taal_2019.pdf
Size:
586.11 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: