Chaos en teenstruktuur in Europese groteske ornamente van die 16de en 17de eeue

dc.contributor.authorLiebenberg, Deonen_ZA
dc.date.accessioned2022-07-01T13:15:21Z
dc.date.available2022-07-01T13:15:21Z
dc.date.issued2022
dc.descriptionCITATION: Liebenberg, D. 2022. Chaos en teenstruktuur in Europese groteske ornamente van die 16de en 17de eeue. LitNet Akademies, 19(1):280-306.
dc.descriptionThe original publication is available at https://www.litnet.co.za
dc.description.abstractDie chimeriese aard van groteske ornamente uit die Renaissance en Maniëristiese periodes word hier ondersoek met betrekking tot die manier waarop die diskrete grense wat normaalweg die menslike, dierlike en plantkundige domeine afbaken daardeur oorskry en ontbind word. ’n Kruiskulturele bespreking van chimeriese monsters en verwante begrippe in mites en rituele word as beginpunt gebruik. Daar word gewys dat gedrogte soos die draak, die reënboogslang en die ourobóros, asook die Europese karnaval en soortgelyke rites van omkering ’n onderliggende struktuur gemeen het met sekere skeppingsmites en ooreenkomstige feeste. Die idees van Mikhail Bakhtin, Mircea Eliade, Claude Lévi-Strauss, Victor Turner en Friedrich Nietzsche word gebruik om lig te werp op hierdie saak. Ten slotte word daar gewys hoe hierdie struktuur vrugbaar gebruik kan word om groteske ornamente in terme van verskeie wyd uiteenlopende benaderings te ontleed – byvoorbeeld dié wat dit voorhou as loutere artistieke vryheid of verfynde vermaak en dié wat die ontwrigtende en vernuwende werking daarvan in die ontwikkeling van moderne Westerse kultuur aanvoer.en_ZA
dc.description.versionPublisher's version
dc.format.extent27 pages
dc.identifier.citationLiebenberg, D. 2022. Chaos en teenstruktuur in Europese groteske ornamente van die 16de en 17de eeue. LitNet Akademies, 19(1):280-306.
dc.identifier.issn1995-5928 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/125451
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherLitNet
dc.rights.holderAuthor retains copyright
dc.subjectChaosen_ZA
dc.subjectChimeraen_ZA
dc.subjectRenaissanceen_ZA
dc.titleChaos en teenstruktuur in Europese groteske ornamente van die 16de en 17de eeueen_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
liebenberg_chaos_2022.pdf
Size:
2.53 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: