Wat is (nie) 'n woordeboek (nie)? Die Woordelys van die Afrikaanse woordelys en spelreels as gevallestudie

dc.contributor.authorBeyer, Herman L.en_ZA
dc.date.accessioned2021-12-21T07:14:45Z
dc.date.available2021-12-21T07:14:45Z
dc.date.issued2021
dc.descriptionCITATION: Beyer, H. L. 2021. Wat is (nie) 'n woordeboek (nie)? Die Woordelys van die Afrikaanse woordelys en spelreels as gevallestudie. LitNet Akademies, 18(2):45-78.af_ZA
dc.descriptionThe original publication is available at https://www.litnet.co.zaen_ZA
dc.description.abstractHierdie artikel is die eerste een in ’n trilogie wat verslag doen van ’n intensiewe metaleksikografiese studie van die Woordelys van die Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS). In hierdie bydrae word ondersoek ingestel na die status van die Woordelys as woordeboek al dan nie, aangesien uiteenlopende uitsprake oor hierdie kwessie in sowel die AWS as die jongste literatuur oor die AWS bestaan. Sodanige ondersoek veronderstel duidelikheid oor die term woordeboek, asook leksikografie. Uit die wetenskaplike literatuur blyk egter dat minder eenstemmigheid en (gevolglik) minder duidelikheid oor hierdie terme bestaan as wat verwag sou word. Gevolglik word die vasstelling van die Woordelys se status as woordeboek al dan nie voorafgegaan deur die uitklaring van die veronderstelde begrippe, wat onderneem word binne die raamwerk van die teorie van leksikografiese kommunikasie. Nuwe definisies word vir die tersaaklike begrippe voorgestel na aanleiding van kritiese oorweging binne die paradigma van die teorie se twee sentrale beginsels, naamlik: (a) In sy wese is die leksikografie ’n oefening in menslike kommunikasie; en (b) Dié kommunikasie is indirek en word deur teks bemiddel. Met betrekking tot leksikografiese tekste word die nuwe terme leksikogram en tekseem voorgestel om van die tersaaklike veranderlikes te verreken. Die fokus skuif dan (terug) na die Woordelys en daar word op kommunikatiewe gronde bevestig dat dit (en ’n aantal ander tekste in die AWS) as woordeboek(e) beskou kan word. Dié gevolgtrekking en die verdere ontwikkeling van die teorie van leksikografiese kommunikasie wat daarmee gepaard gaan, baan die weg vir die ontwikkeling van ’n leksikografiese teksgrammatika wat in die tweede bydrae sal volg, en ’n metaleksikografiese evaluering van die Woordelys waarvan in die derde bydrae verslag gedoen sal word.af_ZA
dc.description.abstractThe Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS) (Afrikaans word list and spelling rules) is the authoritative reference work on orthography for Standard Afrikaans. The latest edition (2017) consists of two major parts and several front and back matter texts. The first major part is a section of 244 pages called the Spelreëls, which describes the standard orthography in a series of spelling rules. The second major part, covering 318 pages, is called the Woordelys, in which words (and sometimes short phrases) of the Standard variety are listed because they may pose spelling difficulty, or because they are now specifically recognised as lexical elements of the Standard variety as opposed to (previously) dialectal or foreign items. This article is the first in a trilogy that reports on an intensive metalexicographic study of the Woordelys. In this contribution the status of the Woordelys as a dictionary or not is investigated.en_ZA
dc.description.versionPublisher's versionen_ZA
dc.format.extent34 pagesen_ZA
dc.identifier.citationBeyer, H. L. 2021. Wat is (nie) 'n woordeboek (nie)? Die Woordelys van die Afrikaanse woordelys en spelreels as gevallestudie. LitNet Akademies, 18(2):45-78.af_ZA
dc.identifier.issn1995-5928 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/123553
dc.language.isoaf_ZAaf_ZA
dc.publisherLitNet
dc.rights.holderAuthor retains copyrighten_ZA
dc.subjectEncyclopedias and dictionariesen_ZA
dc.subjectMetalexicographic studyen_ZA
dc.subjectAfrikaans language -- Orthography and spelling -- Case studyen_ZA
dc.subjectAfrikaans language -- Glossaries, vocabularies, etc.en_ZA
dc.titleWat is (nie) 'n woordeboek (nie)? Die Woordelys van die Afrikaanse woordelys en spelreels as gevallestudieaf_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
beyer_wat_2021.pdf
Size:
592.16 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: