Stereotypes in contemporary South African cultural discourses
Date
1990
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The aim of this study is to explore some of the roles stereotypes play in the construction of social relations and everyday interaction in South Africa. It is argued that these images a.re neither trivial simplifications nor unambiguously 'inaccurate' misrepresentations, but that they profoundly affect our understanding of and participation in South African 'society', and the positions and roles we occupy in relation to one another. In order to construct an interpretive framework, the concept of 'culture' is itself first investigated. The dominant notion of 'culture' in South Africa. Is described as one which assumes the existence of a. range of pre-defined, mutually exclusive 'fully bounded wholes', ea.eh with its 'own' traditions and members. With the help of various contributions from contemporary cultural theory, an alternative understanding is developed of 'culture' as a. variety of discourses in and through which diverse ideological elements a.re constantly being articulated, dis-articulated and re-articulated in order to maintain, challenge or transform the socio-political relations between groups, classes and individuals. Against this background, stereotyping is interpreted as a form of ideological articulation, involving the construction of particular popular 'images of difference'. Stereotypes a.re shown to contain selective and evaluative information presented as 'obvious' facts of nature. These ideological images that both construct and confirm 'common sense' notions about 'appropriate' behaviour and differential social positions, statuses and roles, a.re then regarded as powerful tools of socialization that contribute to the structural reinforcement (if social inequality. Further investigation is located within a. South African context. The broad categories of 'race', 'ethnicity', 'gender' and 'class' a.re used as a. basis for identifying a range of different (yet inter-related) cultural discourses, each. of which becomes a sub-context for the interpretation of a. particular range of stereotypes. Stereotypes of race and ethnicity a.re discussed as ideological images that form part of the construction of exclusive 'cultural' group identities and evaluative schemes of cultural 'ranking'. Stereotypes of gender are seen to play a prominent role in the discourses of patriarchy and the corresponding politics of sexuality. Stereotypes of class are interpreted in relation to both the discourses of consumerism as well as those of a people’s culture. In each case, the discussion includes a variety of examples from the media, educational textbooks and/or children’s' literature. The study of stereotypes in particular South African cultural discourses is concluded with a brief investigation into the deliberate use of stereotypical associations in some subcultural articulations of style. Finally, the relationship between stereotypes and cultural change is considered. The dis-articulation and re-articulation of existing ideological elements within the discourses of 'a New South Africa' is described as a process that opens up a variety of possibilities and dangers. Some exploratory suggestions are made about the potential contributions Post-modern and Gramsc1an approaches to 'culture' may be able to make within such a process.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie is om ondersoek 1n te stel na die rol wat stereotipes speel 1n die konstruksie van sosiale verhoudings en 1nteraksie 1n Suid-Afrika. Daar word geredeneer dat hierdie beelde rue sondermeer as triviale vereenvoudigings of 'onakkurate' wanvoorstellings beskou kan word nie, maar dat hulle eerder 'n diepgaa.nde invloed uitoefen op ons begrip van en betrokkenheid 1n die Suid-Afrikaa.nse 'samelewing', asook die posisies en rolle wat ons 1n verhouding tot mekaar beklee. Ten einde 'n interpretasie-raamwerk op te stel, word die konsep 'kultuur' self eers 1n heroorweging geneem. Die dominante opvatting van 'kultuur' 1n Suid-Afrika word bekryf as een wat die bestaan van 'n reeks voorafbepaalde, wedersyds uitsluitende gebonde eenhede voorveronderstel, elk met sy 'eie' tradisies en lede. Met behulp van verskeie bydraes uit die kontempor@re kultuurteorie, word 'n alternatiewe begrip van 'kultuur' ontwikkel; dit word omskryf as 'n verskeidenheid diskoerse wa.a.rin en - deur diverse ideologiese elemente deurgaa.ns geartllruleer, 'dis-artllruleer' en her-artllruleer word om die sosio-politieke verhoudings tussen groepe, klasse en individue te handhaaf, betwis en/of te verander. Teen hierdie agtergrond word stereotipering as 'n vorm van ideologiese arti.kulasie beskryf, waarin die konstruksie van bepaalde 'beelde van verskil' (images of difference) betrokke is. Daa.r word aa.ngetoon dat stereotipes selektiewe en waarde-belaaide inligting bevat wat voorgestel word as 'vanselfsprekende' werkli.khede. Hierdie ideologiese beelde wat 'algemene kennis' omtrent 'geskikte' gedrag en differensiele sosiale posisies beide konstrueer en bevestig, word dan as kragt1ge sos1al1ser1ngsm1ddele beskou wat bydra tot die strukturele versterking van maatskaplike ongelykheid. Verdere onderoek word op 'n Suid-Afrikaa.nse konteks gerig. Die bree kategoriee 'ras', 'etnisiteit', 'geslag' en 'klas' word gebrui.k as die grondslag waa.rvolgens 'n verskeidenheid verskillende kulturele diskoerse gei'.dentifiseer word; elkeen dien dan as 'n sub-konteks v1r die interpretasie van 'n hele reeks stereotipes. Stereotipes van ras en etnisiteit word bespreek as ideologiese beelde wat bydra tot die uitbou van eksklusiewe 'kulturele' groepsidentiteite en die hirargiese evalueering van 'kulture'. Stereotipes van geslag word beskou as belangrike elemente 1n die diskoerse van patriargie en die politiek van seksuallteit. Stereotipes van klas word gei'.nterpreteer 1n verhouding tot beide die diskoers van 'consumerism' en dill van 'n 'Peoples culture'. In elke geval, word voorbeelde uit die media, skoolhand-boeke en/ of die kinderletterkunde 1n die besprekings behandel. Die ondersoek na stereotipes in bepaalde Suid-Afrikaanse kulturele diskoerse word af gesluit met 'n kart bestudering van die opsetlike gebruik van stereotipiese assosiasie in die artikulasie van sub-kulturele styl. Ten slotte, word die verhouding tussen stereotipes en kulturele verandering aangespreek. Die dis-artikulasie en heartikulasie van besta.ande ideologiese elemente in die diskoerse van "n Nuwe Suld-Afrika' word beskryf as 'n proses wat verskeie moontlikhede en gevare inhou. 'n Paar voorstelle word gemaak omtrent die potensUHe rol wat Post-moderne en Gramsciaanse kultuurbenaderings in hierdie proses sou ken speel.

Description
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 1990.