Die Kaapse meubelmakers, 1652-1900

dc.contributor.advisorGrobbelaar, P. W.en_ZA
dc.contributor.advisorVan der Merwe, Hennieen_ZA
dc.contributor.authorGeldenhuys, Hugo Amosen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of History.en_ZA
dc.date.accessioned2012-08-27T12:08:43Z
dc.date.available2012-08-27T12:08:43Z
dc.date.issued1986-12
dc.descriptionThesis (MA)--Stellenbosch University, 1986.
dc.description.abstractINDLEIDING: Ten spyte van die belangrike bydrae wat die meubelmakers oor meer as drie eeue gelewer het t.o.v. die vervaardiging van een van die belangrikste gebruiksartikels in die Kaapse huishoudings, is daar nag min aandag aan die onderwerp bestee. Slegs enkele navorsers soos H. Aucamp (1971), M. Baraitser en A. Obholzer (1971), J.L.M. Franken (1940) en J. Hoge (1946) verwys na enkele meubelmakers, timmermans, draaiers, voeërs en beeldsnyers wat meubels gemaak het. Daar is egter nog geensins 'n geheelbeeld saamgestel oor die herkoms van die Kaapse meubels en die vakmanne wat dit plaaslik vervaardig het nie. Die doel van hierdie studie is om vas te stel wie die mense was wat die Kaapse meubels sedert die volksplanting plaaslik vervaardig het. Die studie het ook ten doel om, waar moontlik, te onderskei tussen die verskillende soorte vakmanne wat meubels gemaak het, nl. kabinetmakers, stoelmakers, draaiers, voeërs, beeldsnyers en timmermans.af_ZA
dc.format.extent442 p. : ill.af_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/65134
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectFurniture -- South Africa -- Cape of Good Hopeen_ZA
dc.subjectCarpenters -- South Africa -- Cape of Good Hopeen_ZA
dc.subjectDissertations -- Afrikaans cultureen_ZA
dc.subjectTheses -- Afrikaans cultureen_ZA
dc.titleDie Kaapse meubelmakers, 1652-1900af_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
geldenhuys_kaapse_1986.pdf
Size:
12.06 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: