Mono- en dikernige karbeenkomplekse van Mn(I) en W(O)
Date
1999-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: In the first part of this thesis zirconocene complexes with anionic Mn(I) and W(O) Fischer-type
carbene complexes as ligands are described. The catalytic activity of the zirconocene W(O) carbene complex was tested as well. The second section of this study comprises a
report on novel thiazolinylidene complexes of Mn(I), prepared via protonation or alkylation
from thiazolyl complexes.
AFRIKAANSE OPSOMMING: In die eerste deel van hierdie verhandeling word die bereiding van anioniese Fischer-tipe wolfram(O)- en mangaan(I)karbeenkomplekse as ligande vir sirkoniumverbindings beskryf. Die aldus gevormde sirkonium-W(O)karbeenkompleks se katalitiese aktiwiteit is ondersoek. Die tweede deel bevat 'n beskrywing van nuwe tiasolinilideenkomplekse van Mn(I) wat via alkilering of protonering van tiasolielkomplekse berei is.

Description
Thesis (M.Sc.) -- University of Stellenbosch, 1999.
Keywords
Carbon compounds, Carbenes (Methylene compounds), Chemistry, Inorganic, Dissertations -- Chemistry, Zirconocene complexes, Thiazolinylidene complexes